Verified Reviews

Cape Winelands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands

Rated 4.6 out of 5 based on 3737 reviews.

Stellenbosch, Cape Winelands

Kierie Kwaak Self-Catering Units

"Die Anton Rupert kunsmuseum is 'n moet. Babylonstoren is een groot hype en verkoop in $. Restaurante en straatkafees in Dorp/Kerkstraat is ongelooflik. Om te navigeer op straatname is 'n uitdaging, want dit bestaan nie. Moenie 'n GPS vergeet nie."

Simondium, Cape Winelands

Station House

"Lekker naby Franschhoek."

Montagu, Cape Winelands

Badensfontein

"Beste dorp in die omgewing."

Bovlei, Cape Winelands

Oude Wellington Estate

"Pragtige bestemming. Rustig en veilig."

Robertson, Cape Winelands

Paul Kruger 63

"Pragtige omgewing en genoegsame winkels om goeie keuses uit te oefen."

Montagu, Cape Winelands

@ Echeveria

"Beautiful views and breathtaking mountains."

Paarl, Cape Winelands

5 Konings Guest House

"Ons het kinders in Wellington en Stellenbosch. Paarl is baie sentraal maar ons kan tog op ons eie wees."

Riebeek-Kasteel, Cape Winelands

Villa Anna Katarina

"Lovely and quiet destination away from the city, great food, coffee, wine, olives, art galleries, interior decor shops and more. "

Paarl, Cape Winelands

Paarl Mountain Lodge

"Pragtige dorp en naby aan baie besienswaardighede."

Montagu, Cape Winelands

@ Echeveria

"Montagu is uit en uit een van die beste plekke vir besoekers. Outydse geboue, museums, klein markie, en so meer."

Montagu, Cape Winelands

Abigail's Garden Cottage

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

McGregor, Cape Winelands

Plum Tree Cottage

"Dis die ideale plek om te gaan ontspan - lees, eet, stap, drink wyn, gaan ry op die boot by Viljoensdrift, lees, eet, stap en drink nog wyn. Daar is wonderlike restaurante en kunsgalerye in McGregor."

Klapmuts, Cape Winelands

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Na ons ongeluk met ons huurmotor moes ons 'n verklaring by Klapmuts se polisie stasie gaan lewer het. Die diens was so flink en vinnig, ons was binne 5mmin daar uit."

McGregor, Cape Winelands

Ons Huisie

"Karaktervolle dorpie met interessante besoekpunte. Vriendelike diens, goeie restaurante. "

Robertson, Cape Winelands

Paul Kruger 63

"Vriendelike en lekker."

Montagu, Cape Winelands

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Dit is een van die mooiste dorpies op Roete 62."

Rawsonville, Cape Winelands

Slanghoek Mountain Resort

"Pragtige omgewing so tussen die wingerde en berge! Dorp se hoofstraat is geen advertensie vir die dorp of omgewing nie! Huidiglik is dit beter om die hoofstraat vermy!"

Paarl, Cape Winelands

Madeliefie

"Paarl is 'n pragtige dorp. Naby aan die stad maar het steeds die plattelandse gevoel."

Rawsonville, Cape Winelands

Slanghoek Mountain Resort

"As jy van goeie wyn hou is dit 'n moet. "

Montagu, Cape Winelands

Mountain View @ The Little Gem

"Baie lekker mense, heerlike kos. Sal binnekort weer daar oornag."

Wolseley, Cape Winelands

11 Protea

"Pragtige omgewing! Lekker naby Tulbagh, trouvenues en bekende wynplase! "

Worcester, Cape Winelands

PALM LA VIE

"I don't think Worcester is the kind of town one would visit for a long period of time, as there are really only 2 main attractions: the Mall and the Casino. If you are an outdoorsy type of person or enjoy visiting wine farms, you might enjoy spending a few days in Worcester. It's definitely the type of area for older people. I don't think it would be too exciting for teenagers or young adults to spend too much time there."

Rawsonville, Cape Winelands

Rawsonville Guest House

"Lots of roadworks currently in progress."

Rawsonville, Cape Winelands

Die Damhuis

"Eetplekkeuses na ure in Rawsonville is beperk."

Page
Page 102 - Showing 3031 to 3060
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers