Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3737 reviews.
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"'n Heerlike dorpie met interessante winkeltjies. Gelukkig het ek die Sondag die dorpie explore, want baie plekkies is Maandae en Dinsdae toe."
"Very nostalgic moments as we explored the surroundings in Paarl. An excellent place for peace and tranquility. A thank you to you all."
"Ons het die Nuy Fes bygewoon en met die omliggende wynplaase is Worcester uitstekend basis om die nodige toere te onderneem."
"Kan maklik 'n paar dae spandeer: Lord's Wynkelder, staproetes, Eseltjiesrus, McGegor Kelder."
"Baie mooi en historiese dorp met baie om te sien en te doen. Asook baie oulike winkeltjies en eetplekke!"
"Enigste probleem is die toename in die getal bedelaars in McGregor sedert ons vorige besoek in Sept 2021."
Prince Alfred Hamlet, Cape Winelands
Rhodene Farm Cottages"Die dorp is te besig op 'n Saterdagoggend, maar die omgewing van Ceres en Prince Alfred Hamlet bly van die mooiste in die Wes-Kaap."