Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3635 reviews.
"Paarl is pragtig, maar kort regtig meer bekostigbare, ordentlike verblyf."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Shades of Provence"Pragtige klein dorpie, vreeslik baie om te doen en sien."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
The Royal Hotel"Ons het die restaurant La Parilla oorkant die Hotel baie geniet. Uitstekende kos, atmosfeer en diens."
"Pragtige dorpie! Soveel om te sien en doen en het 'n regte Karoodorpie-atmosfeer."
"Die omgewing was pragtig en ons het middagete by Ou Meul geniet op een van die vele wynplase in die omtrek."
"Ons verhuis soontoe, maar wat ek kon sien lyk dit na 'n oulike dorp en goeie winkels."
"Stellenbosch is bekend vir die universiteit, kultuur, wynbedryf en natuurskoon. Dit is gerieflik en sentraal om verskeie ander besienswaardighede te bereik."
"Ceres is pragtig. Hoewel ons slegs vir besigheid daar was, is die landskappe en areas rondom Ceres pragtig."