Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (134)
Kraaifontein (8)
Simonstad (90)
Voorstede
Bantrybaai (13)
Bellville (145)
Bellville South (28)
Bergvliet (13)
Big Bay (112)
Bishopscourt (5)
Bloubergrant (6)
Bo-Claremont (9)
Bo-Kaap (22)
Boston (14)
Brackenfell (26)
Century City (58)
Claremont (34)
Clifton (31)
Constantia (70)
Constantia Valley (88)
Crofters Vallei (13)
De Waterkant (97)
Drie Ankerbaai (32)
Durbanville (72)
Durbell (2)
Edgemead (11)
Flamingovlei (15)
Fresnaye (18)
Glencairn (29)
Glencairn Heights (40)
Goodwood (6)
Groenpunt (146)
Helena Heights (11)
Joostenbergvlakte (2)
Kaapstad Middestad (191)
Kalkbaai (34)
Kampsbaai (157)
Kenilworth (13)
Kirstenhof (7)
Lakeside (6)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (17)
Marina Da Gama (8)
Milnerton (173)
Morningside (5)
Mouille Point (24)
Mowbray (8)
Muizenberg (56)
Noordhoek (54)
Nuweland (22)
Observatory (7)
Oranjezicht (26)
Paarden Eiland (1)
Parklands (9)
Parow (55)
Pinelands (26)
Plattekloof (48)
Rondebosch (37)
Rondebosch East (4)
Rosebank (3)
Salt River (2)
San Michele (10)
Seaforth (64)
St James (15)
Stadskern (460)
Strandgebied (11)
Suidelike Voorstede (325)
Sun Valley (1)
Table View (217)
Tamboerskloof (24)
The Links (3)
Thornton (2)
Tijgerhof (2)
Tokai (5)
Tuine (65)
Tygervallei (15)
University Estate (1)
Upper Gardens (29)
V & A Waterfront (16)
Van Riebeeckstrand (24)
Vierlanden (7)
Vishoek (55)
Vredehoek (8)
Vredelust (8)
Walmer Estate (4)
Welcome Glen (4)
Welgelegen (8)
Welgemoed (7)
West Beach (31)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (5)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (2961)
B&Bs (114)
Lodges (15)
Hotelle (69)
Gastehuise (308)
Selfsorg-eenhede (2455)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 1759 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 1759 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Lodges

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Lodge in Table View, Kaapstad

Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Dié area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland. Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers. Die ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rondebosch, Kaapstad

Sandown Lodge is 'n bekoorlike Georgiaanse gastehuis uit die 19de eeu wat sentraal geleë is in 'n pragtige omgewing direk oorkant Rondeboschpark. Die sentrale ligging maak ons die ideale bestemming vir sakereisiger...

20% af Winteraanbod!
VanafR400
R320
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kaapstad

Wish U Were Here is 'n eksentrieke lodge in 'n geskiedkundige gebou wat net buite die stadskern, naby die Old Biscuit Mill in Woodstock, geleë is. Ons bied verblyf vir verskeie reisigers in verskeie kamer-tipes....

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Houtbaai, Kaapstad

Brightwater Lodge is 'n sjarmante dubbelverdieping-kothuis is in die hart van die skilderagtige Houtbaai, net vyf minute vanaf die strand en die hawe. Jy sal met tradisionele Kaapse gasvryheid verwelkom word om jou ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Milnerton, Kaapstad

Welkom by ons gastehuis wat in die mooi Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Dit is slegs 10 km van Kaapstad se sentrum, of 20 minute per motor van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Ons is op die hoofro...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Upper Gardens, Kaapstad

Gap Lodge is weggesteek teen die hellings van Tafelberg, in Tamboerskloof. Dit is halfpad tussen die Kaapse middestad en die majestueuse Tafelberg. Ons is binne maklike stapafstand vanaf die modieuse en lewendige Kl...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groenpunt, Kaapstad

Induna Lodge bied sakpasverblyf in die hartjie van Groenpunt, na aan die Kaapstad Stadion. Die lodge is veral gewild onder sakereisigers en groepe wat op soek is na langtermynverblyf. Die dubbelverdiepinghuis is ...

Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Lodge in Seepunt, Kaapstad

Shekinah Lodge is in die hartjie van Seepunt geleë en is stapafstand van die woelige hoofstraat af met verskeie winkels en restaurante, asook die promenade teen die kus. Dié lodge is ideaal vir diegene wat naby di...

Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Kaap, Kaapstad

Molo Lolo Lodge is 'n huis in die hartjie van De Waterkant wat liefderik gerestoureer is om te lyk soos destyds. Daar is 'n ingang op die dak met ongelooflike uitsigte op die hawe, stad en Tafelberg. 4 Luukse, mod...

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
Lodge in Melkbosstrand, Kaapstad

Welkom by die Lodge op Atlantic Beach! Sluit by ons aan vir 'n unieke ervaring op die Premier Atlantic Beach Gholflandgoed. In ooreenstemming met die filosofie van gemak en ontspanning, kan ons gaste gebruik maak v...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapstad lodges blad - loer bietjie na ons groot versameling van lodges hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapstad akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...