Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2492 resensies.
Barry S. - 8th October 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Veilig en netjies. Sal enige tyd weer teruggaan.
Jacques L. - 7th October 2018
staying in Rondebosch, Kaapstad
Pragtige ou deel van die Kaap vanwaar alles maklik bereik kan word.
Catherina H. - 7th October 2018
staying in Constantia, Kaapstad
Constantia is an excellent, beautiful and safe destination to visit. We enjoyed the scenery very much.
Jakobus V. - 6th October 2018
staying in Bloubergrant, Kaapstad
Niks veel nie. Ons het die kamer geniet.
Sonet B. - 6th October 2018
staying in Welgemoed, Kaapstad
Aangename verblyf vir 'n goeie prys.
Elsje J. - 5th October 2018
staying in Nuweland, Kaapstad
Gerieflik geleë naby Kirstenbos.
Juandre M. - 4th October 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Fantastiese vakansieplek.
Antoinette J. - 2nd October 2018
staying in Brackenfell, Kaapstad
Alles gerieflike afstande en baie maklike toegang met hoofverkeerroetes.
Anton R. - 2nd October 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Vriendelike omgewing.
Anne-marie S. - 2nd October 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Gerieflik en baie naby aan heelwat besienswaardighede.
Janice R. - 2nd October 2018
staying in Marina Da Gama, Kaapstad
Do not change the a thing. No complaints at all.
Louise N. - 1st October 2018
staying in Bellville, Kaapstad
Aangesien ons kinders in Boston woon, is Bellville vir ons die aangewese plek wanneer ons by hulle kuier.
Dylan V. - 1st October 2018
staying in Brackenfell, Kaapstad
Baie rustig en veilig en kitskosafleweringsdiens is uitstekend.
Noluvo M. - 1st October 2018
staying in Century City, Kaapstad
Century City has a lot to offer in terms of attractions. The mall is nicely located and contains everything one would need to make their stay possible. There is also easy access through different modes of transportation.
Rikus M. - 1st October 2018
staying in Bellville, Kaapstad
Bellville en omliggende areas beskik oor uitstekend mediese sentrums.
Tashwin P. - 1st October 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Nice weather.
Jeanndré S. - 1st October 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Baie keuses vir kuierplekke en eetplekke en baie stapafstand. Wonderlike see-uitsigte.
Marius A. - 1st October 2018
staying in West Beach, Kaapstad
Goed geleë. Naby strande en vele restourante en inkopesentrums om van te kies.
Hanlie E. - 30th September 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is regtig 'n opwindende plek. Daar is soveel Malls en restaurante om van te kies en te keer en dis naby Kaapstad self. Oulike voorstad.
Pr L. - 28th September 2018
staying in Parklands, Kaapstad
Pragtige area.
Felicity S. - 28th September 2018
staying in Constantia, Kaapstad
A beautiful, peaceful part of the world.
Arnau V. - 27th September 2018
staying in Constantia, Kaapstad
Kirstenbosch is altyd die moeite werd!
Marianne S. - 26th September 2018
staying in Kaapstad
Ek woon in Kaapstad. Jy kan nie vir 'n beter ontspanningsbestemming vra nie.
Magda F. - 26th September 2018
staying in Kenilworth, Kaapstad
Definitely. Central, close to Muizenberg, Kalk Bay and Kirstenbosch. Very easy to get to and from the airport and a quiet neighbourhood.
Dina C. - 26th September 2018
staying in Plattekloof, Kaapstad
Such a convenient location. Close to hospitals, restaurants, and shops.
Maria Vittoria H. - 26th September 2018
staying in Rondebosch, Kaapstad
Beautiful area close to everything that one requires and one feels safe. Rondebosch people are helpful and friendly.
Gerrie J. - 25th September 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Goed geleë binne bereik van die platteland se rustigheid, maar ook binne die stad.
Ilse F. - 25th September 2018
staying in Groenpunt, Kaapstad
Heelwat te sien, te doen en te eet.
Unita T. - 25th September 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Ons sal beslis van hulle ander gastehuise ook gebruik van maak.
Pieter V. - 25th September 2018
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Pragtig en veilig.
Samantha Y. - 24th September 2018
staying in Kalkbaai, Kaapstad
Fantastic restaurants, art galleries and shops. A sophisticated fishing village vibe.
Cynthia S. - 24th September 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Lovely, safe area.
Deon G. - 23rd September 2018
staying in Brackenfell, Kaapstad
Was vir werk. Goeie ligging. Toeganklik.
Bill V. - 21st September 2018
staying in Rondebosch, Kaapstad
Convenient for travel to Groote Schuur Hospital ans surrounds as well as south to Cape Point. Not easy to have a quick entry into Cape Town or northern suburbs.
Fiona S. - 21st September 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Safe place and the people are friendly.
Jd U. - 21st September 2018
staying in Rondebosch, Kaapstad
Goed geleë naby Nuweland en UCT. Lekker ligging ook naby goeie restaurante.
Ansie G. - 19th September 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Net die weer wat nie altyd van die beste is nie, maar baie oulike restaurante en pragtige strande.
Welmi V. - 18th September 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Interesting.
Johann O. - 18th September 2018
staying in Groenpunt, Kaapstad
Sentraal en baie gerieflik.
Monita B. - 18th September 2018
staying in Welgelegen , Kaapstad
So lekker sentraal.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za