Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.

Strand, Kaapstad

Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409

"Dit is net lekker om daar te wees saam jou family."

Kaapstad

Plattekloof Premium Lodge

"Lekker vir 'n wegbreek."

Strand, Kaapstad

Lierie Huis

"Perfekte plek!"

Kaapstad

3 On Nebraska

"'n Bestemming wat vir elke persoon iets spesiaal kan inhou."

Kaapstad

Petite France

"Kaapstad het so baie om te sien en te doen vir die hele gesin."

Kaapstad

Shirley's Place

"Relaxed environment especially that part of Cape Town where I stayed."

Kaapstad

President Hotel Cape Town

"Baie lekker in die Kaap."

Kaapstad

1402 Ocean View

"The best tourist destination! There is just so much to do!"

Kaapstad

Mountain Rise Cottage

"Geniet dit altyd."

Kaapstad

Sapphire Studio

"Was wonderlik!"

Kaapstad

Simon’s Town Quayside Lodge

"Doen gereeld 'n wegbreek-naweek en sal Kaapstad aanbeveel vir lekker eet en besienswaardighede."

Kaapstad

Bay Breeze

"Mooiste, wonderlikste plek ooit."

Kaapstad

Marechale Way

"Cape Town is a beautiful, clean and amazing holiday destination."

Kaapstad

Salop House

"Cape Town is an amazing place, so much things to do and places to go to. Amazing houses close to beaches with views out of this world."

Kaapstad

The Beach Villa

"Heerlike ervaring."

Kaapstad

Acorn Cottage

"Lieflike stad."

Kaapstad

Marechale Way

"Geweldig baie om te doen in Kaapstad, strande, stap in Tafelberg Natuur Reservaat, Silvermine, naby wynplase."

Kaapstad

Waterways

"Clean. We felt safe."

Kaapstad

Eden On The Bay 118

"Ek dink Blouberg is perfek en ook die Kaap-omgewing. Maar Kaapstad is besig om te verval - en is onveilig vir toeriste en veral buitelanders. Ek as 'n gereelde besoeker aan Kaapstad het onveilig gevoel by verkeersligte met al die verkopers wat hul ware wil smous, dis vuil en onwettige plakkers onder brûe en in Seepunt is 'n bedreiging. Ek sal beslis nie weer in Kaapstad inry nie en dit vermy."

Kaapstad

Accommodation Nachelle

"Dit bied wel baie aktiwiteite aan net jammer dat ons elke keer vir hospitalisasie moet reis."

Kaapstad

Salop House

"Altyd lekker, mos. "

Kaapstad

The Beach Villa

"Melkbosstrand is enige persoon se droombestemming, want vandaar is Kaapstad slegs 'n paar minute se ry."

Kaapstad

Atlantic Loft

"Altyd lekker om hier te wees en baie om te doen sonder om baie geld te spandeer veral met staproetes."

Kaapstad

Nautica Deluxe

"Heerlik om Afrikaans te hoor, en veral in Afrikaans in restaurante bedien te word. Almal is so vriendelik. Paaie in puik toestand - wat 'n skok om weer terug te keer na die Oos-Kaap."

Kaapstad

Cheval Vapeur

"Best place to be."

Kaapstad

The Beach Villa

"My hart hoort aan Kaapstad."

Kaapstad

Oceans Apartment

"Die Moederstad is die 'anker van Afrika'."

Blad
Blad 93 - Wys 2761 tot 2790
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang