Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4710 reviews.
"Kaapstad is baie mooi bestemming. Bring maar genoeg geld saam ─ daar is baie om te doen en dis maar duur."
"Dit is die perfekte vakansie. Rondom Kaapstad is vele wynplase. Veral Franschhoek is 'n moet."
"Kaapstad hoef nie terug te staan vir enige plek ter wêreld nie en kan enige tyd met die beste vergelyk word!"
"Die mooiste mooiste Kaap. Altyd lekker om daar te kuier en als te sien werk. Paaie is in 'n goeie toestand en dit is baie skoon."
"Daar is niks meer om te kan sê oor Kaapstad nie, sy staan nie verniet bekend as SA se Moederstad nie en sal altyd my eerste keuse wees vir 'n seevakansie."
"Lughawe het swak diens, belaglike pryse steeds, al knou Covid die ekonomie. Fokus op plaaslike toeriste en hul behoeftes asb. Sal veel eerder platteland en Weskus besoek."
"Die pragtigste kuslyn in Suid Afrika met soveel om te doen dat een week te min is!"
"Cape Town is deep in my heart & it’s my town. Home is where the heart is. Enough said as this says it all!"