Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (31)

Resensies van Kalkbaai

4.8 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Kalkbaai van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kalkbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalkbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

Harbour Road Cottage is ’n moderne selfsorgwoonstel in Kalkbaai aan Valsbaai se kus wat pragtige uitsigte oor die see en hawe bied. Die woonstel is loopafstand van verskeie restaurante, koffiewinkels en die houtpr...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

The Studio at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n kort entjie van die hawe af. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaaparea, 1 badkamer en 'n oopplan-kom...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

The Duke at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai, stapafstand vanaf die Kalkbaai-hawe. 'n Veilige, aangewese parkeerplek is beskikbaar en die kompleks he...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai

Castle Hill Guesthouse is minder as 30 minute vanaf die V&A Waterfront af geleë en is ook 'n uitstekende punt waarvandaan die Kaapse wynlande, beeldskone natuurreservate en strande verken kan word. Jou slaapkamer ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

Blue Sky 1 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n dinamiese vissersdorpie aan Valsbaai se kus in die Wes-Kaap. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n ko...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

10 New Kings in Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kalkbaai, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë in die hoofpad oorkant die hawe en naby restaurante, kroeë en koffiewinkels. Die...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

2 The Quays in Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Kalkbaai, Kaapstad, geleë. Die blok is ideaal geleë aan die hoofpad, oorkant die hawe en naby restaurante, kroeë en koffiewinke...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai

Middedorp is 'n selfsorgtuinhuis in die Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai en dit is loopafstand van Kalkbaai se hawe af. Die luukse tweeslaapkamerhuis is stylvol versier en volledig ingerig vir 6. Die...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kalkbaai

Kalk Bay Sea Space is 'n selfsorgvakansiehuis in Kalkbaai met 'n ongelooflike uitsig oor Valsbaai en op die Simonstad-berge, Hangklip en Muizenberg. Die huis het ook 'n uitsig oor die hawe. Dié huis het slaapplek ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

14 New Kings at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in Majestic Village in Kalkbaai se hoofstraat geleë, stapafstand vanaf die hawe. Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kalkbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za