Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (31)

Resensies van Kalkbaai

4.8 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Kalkbaai van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kalkbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalkbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

The Majestic Apartment is 'n luukse woonstel of huis met 1 tot 3 luukse slaapkamers in die opgeknapte ou Majestic Hotel in Kalkbaai. Die hotel se oorspronklike eienskappe uit 1920 is behou en gekombineer met moderne...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

Majestic Harbour Place is in die Majestic Village in die hartjie van Kalkbaai, net 'n kort entjie van die dorp se hawe af. Veilige parkeerplek is beskikbaar en The Majestic Village het 24 uur-sekuriteit in plek. H...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

The Studio at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n kort entjie van die hawe af. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaaparea, 1 badkamer en 'n oopplan-kom...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

Blue Sky 1 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n dinamiese vissersdorpie aan Valsbaai se kus in die Wes-Kaap. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n ko...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai

The Millhouse at Majestic Village is 'n selfsorgmeenthuis in die Majestic Village-kompleks in die hartjie van Kalkbaai, naby die Kalkbaaihawe. Dié meenthuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badk...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

14 New Kings at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in Majestic Village in Kalkbaai se hoofstraat geleë, stapafstand vanaf die hawe. Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ba...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kalkbaai

Brass Bell Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf bo-op ’n dubbelmotorhuis in Kalkbaai. Die woonstel is skoon en minimalisties met eenvoudige grys en wit kleure. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kalkbaai

Lock Road Apartment is op die Kalkbaaiberg. Dit is ’n knus woonstel onder ’n huis wat deur fynbos omring is. Die woonstel is nie opgebou rondom die huis nie, so gaste het privaatheid wanneer hulle ’n koppie te...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

Blue Sky 2 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n dinamiese vissersdorpie aan Valsbaai se kus in die Wes-Kaap. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oop...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

2 Middedorp at the Majestic Village is 'n selfsorg-woonstel in Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai wat sommer stapafstand van die Kalkbaai-hawe geleë is. Dié meenthuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 bad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Kalkbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]