Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Kalkbaai

4.8 / 5  
volgens 36 resensies
Lees regte resensies van Kalkbaai van 36 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kalkbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalkbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kalkbaai

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Seaforth Villa is in St James geleë wat geskiedkundig bekend staan as die "miljoenêrsmyl" en tans naam maak as een van die mees moderne plekke om te bly in Kaapstad. Dit bied asemrowende see-uitsigte oor ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Homestead is in St. James geleë, wat vroeër bekend gestaan het as die "miljoenêrsmyl" en tans sy herverskyning maak as een van die mees moderne blyplekke in Kaapstad. Dit bied pragtige see-uitsigte oor V...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Manor is die mees elegante wegbreekplek aan die Valsbaaikus. St James, wat vroeër bekend gestaan het as die 'miljoenêrsmyl', maak tans sy herverskyning as een van die mees moderne buurte in Kaapstad. Di...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Pentrich Retreat is 'n drieslaapkamer-gesinshuis teen die hange van St James in Kaapstad. Jy kan die egte erfenis van die plek aanvoel in die huis, met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die hoofslaapkam...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

South Shore Beach Apartment Harrier 202 bied 'n selfsorg-dupleks aan gaste in 'n veilige kompleks in Vishoek. Die kompleks is ideaal geleë net 'n paar minute vanaf Vishoek se strand, restaurante en 'n paar winkels ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

SeaLoft bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n solderwoonstel. Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n privaat dek met 'n pragtige see-uitsig. SeaLoft is in St. James, naby die strand geleë. SeaLoft bied privaatheid, ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

The Mountain House is in Clovelly in die Kaapse Skiereiland geleë. Jou eerste indrukke van The Mountain House gaan jou aan 'n zen-atmosfeer laat dink. Die hoë plafon, prentjievensters, ligte kleurskema en eenvoudi...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

The Lookout is 'n ligte, moderne selfsorghuis in St James met ongelooflike panoramiese uitsigte oor Valsbaai. Die huis is bo Danger Beach geleë en is stapafstand van die St James-getypoel en Dalebrook-getypoel af. ...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 457
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

South Shore Beach Apartments Ibis 204 is 'n netjiese, sonnige selfsorgdupleks wat in die South Shore-sekuriteitskompleks by die ingang na Vishoek geleë is. Dié kompleks is net 'n kort entjie se stap van die strand...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Tweni Cottage is 'n selfsorgkothuis teen die berg in Clovelly, Kaapstad. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die omgewing en is ongeveer 2 km vanaf Vishoekstrand. Dié ruim kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Kalkbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]