Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (31)

Resensies van Kalkbaai

4.8 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Kalkbaai van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kalkbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalkbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kalkbaai

Vanaf
R2 980
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Sunkist is 'n selfsorghuis in Clovelly, Kaapstad. Dié huis het 'n puik ligging, net 10 minute vanaf Vishoekstrand en 5 minute vanaf Clovelly se Gholfklub. Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Fairways Lodge is in Clovelly op die Kaapse Skiereiland en is halfpad tussen Tafelberg en die Kaappunt Natuurreservaat. Daar is 2 en suite-gastekamers en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel se kamer het 'n konin...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Cynthia's skuil in die Vishoekvallei teen die hoofweg. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, sakereise of diegene wat op soek is na 'n gerieflike kuier. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand, treinstasie en v...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Craven Annex is 'n privaat eenheid in 'n baie stil en veilige kompleks met 'n sekuriteitshek in Vishoek ,met sy eie, aparte ingang, tuin en parkeerplek. Clovelly se gholfbaan is net 15 minute se stap ver en Vishoek ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Central 4U bied selfsorgwoonstelle en dis ideaal geleë in die hartjie van die Vishoekvallei. Dit is stapafstand vanaf die gewilde Vishoekstrand en Boulders Beach en Kaappunt is ook naby. Die woonstelle het toegan...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

St James Mansion is 'n selfsorgwoonstel tussen St James en Muizenberg in Kaapstad. Die woonstel het lieflike uitsigte oor die see van die balkon af, en is ideaal geleë net 'n klein entjie se ry van 'n hele rits res...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Comfy Accommodation on the Beach is ’n gesellige selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in Vishoek, ver van die hoofpad se rumoer en reg op die strand. Dié woonstel is die ideale plek om jou skoene uit te skop...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Fish Hoek Sandcastle Apartment 2 is 'n gerieflike selfsorg-woonstel op die onderste verdieping van 'n veilige woonstelblok. Die woonstel het 2 slaapkamers en daar is 'n motorhuis wat met 'n afstandbeheer werk. Die w...

Vanaf
R3 173
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Hierdie luukse selfsorg-suites is so te sê teen die see in Vishoek geleë, 'n voorstad van Kaapstad op die Valsbaai-kuslyn, naby al Kaapstad se besienswaardighede. The Upper Deck is in die middel van die skiereila...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

The View Sunny Cove is gerieflik geleë in Vishoek met die Simonstad-pad aan die een kant en Jagger's Walk en die treinspore wat teen die see af kronkel aan die anderkant. Dis die ideale ligging om die pragtige berg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Kalkbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za