Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kareedouw

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Kareedouw van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Kareedouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kareedouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kareedouw akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kareedouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kareedouw Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kareedouw

Protea Rust bied verblyf op die eienaar se perseel in Kareedouw. Die ouwêreldse, plattelandse dorpie is naby verskeie toeriste bestemmings op die Tuinroete en is 20 km vanaf Eersterivierstrand. Verblyf word in 2 s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kareedouw

Swaelsrus is aan die buitewyke van die dorpie Kareedouw, so 19 km van die kusdorpie Eersterivier af. Swaelsrus bied 2 gastekamers met en suite-badkamers. Ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Geriewe...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kareedouw

Assegaaibosch Country Lodge bied 'n ongelooflike pakket vir enige natuur- of gesinsvakansie, romantiese wegbreek, sakegeleentheid, troue of funksie. Tussen die welige Tsitsikamme-woude en die uitgestrekte blou Kouga...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kareedouw

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Fynbos Farmstay bied rustige selfsorg-plaasverblyf op die Fynbos Golf and Country Estate, oorkant die vierde bofperk van die gholfbaan. Die eenhede het 'n manjifieke berg-uitsig en gaste kan springbokke en blesbokke...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Stormsrivier, Tsitsikamma

Fynbos Golf Club is in Oubostrand geleë wat 'n plaasopstal in die Oos-Kaap is. Dié instansie is pragtig geleë met die asemrowende Tsitsikammaberge as agtergrond. Fynbos Golf Club is perfek vir troues, konferensie...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stormsrivier, Eersterivierstrand

Angler's Paradise bied 'n asemrowende uitsig van die kuslyn en skuil op 'n indrukwekkende, privaat kusplaas in die Tsitsikamma-area. Die plaas is 'n rotsvisvanger se droom en die varswaterdamme is vol baars vir baar...

Vanaf
R3 050
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Dis Al is 'n selfsorg-chalet in die kusdorpie Kammabaai in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping-houthuis het slaapplek vir 9 gaste en bied 'n ongelooflike see-uitsig. Die huis het 3 slaapkamers en 1 en 'n ...

Vanaf
R3 050
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Windhoek on Sea is 'n selfsorghuis in Eersterivierstrand in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping-houthuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en is naby die strand. Die huis het 5 slaapkamers en ...

Vanaf
R4 150
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Afore Ye Go is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Kammabaai, in die Tsitsikamma-streek geleë. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 14 gaste en is naby die strand. Die gemeubileerde huis beskik oor 5 sl...

Vanaf
R2 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Beulah House is 'n sjarmante houthuis met 3 verdiepings. Dis naby die strand in die kusdorp, Kammabaai, in die Tsitsikamma-streek. Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers, en het 1 badkamer en 'n gas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kareedouw akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za