Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kareedouw

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Kareedouw van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Kareedouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kareedouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kareedouw akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kareedouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kareedouw Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kareedouw

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stormsrivier, Eersterivierstrand

Net Hier is in Eersterivierstrand in die Oos-Kaap, 'n are wat bekend is vir besienswaardighede soos Eersterivierstrand, Kragga Kamma Wildpark en die Stormsrivier-hangbrug. Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vi...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Oos-Kaap

Bishops Cove is in een van die mees unieke kusgebiede in Tsitsikamma geleë en grens aan die inheemse woud en 'n ongerepte en ruwe kuslyn met sy eie privaat strandjie. Gaste sê gereeld dit voel asof hulle die gewil...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R1 750
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Sonskynkus, Oos-Kaap

Bolla’s Rest bied gehalteverblyf op ’n plaas buite Humansdorp aan ’n familie of ’n groep vriende. Die plaas het ’n rustige atmosfeer, oorgenoeg vars lug, voëlgesang en natuurgeluide. Dié plaashuis beski...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Stormsrivier, Tsitsikamma

Cadeau Hiking and Accommodation is in 'n afgeleë deel in die natuur geleë waar gaste kan ontspan langs die oostelike gedeelte van die Tsitsikamma Nasionale Park. Dit beskik oor 5 permanente koepeltente onder nuut...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tsitsikamma Cottages bied bekostigbare en gehalteverblyf in die Witelsbosarea en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek op die bekende Tuinroete. Ons verblyf bied verskeie opsies om alle gaste te akkommodeer. Daar is ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Amperda Log Cabins bied volledig ingerigte houthutte in die hartjie van die Tsitsikamma. Daar is 2 eenslaapkamerhutte met 'n kombuisie, badkamer en 2 stapelbeddens elk. Daar is ook 'n tweeslaapkamerhut met 'n apar...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Baviaanskloof , Oos-Kaap

Joubertskraal Farm is ideaal naby die 4x4-roete op pad na die Baviaanskloof in die Kouga-berge geleë. Dis 'n unieke wildsplaas en vorm deel van die Baviaanskloof Mega Reservaat, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié 1500 h...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Mountain Breeze is reg langs die N2 op die bekende Tuinroete geleë. Dié selfsorghutte lê op 'n proteaplaas in die hartjie van die Tsitsikamma. Verblyf word in 7 eenhede gebied, 2 eenhede het slaapplek vir 2, 1 e...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stormsrivier, Tsitsikamma

Elandsrivier Guest House lê in die hartjie van die Tsitsikamma en bied gehalte-gastehuisverblyf. Hiér kan jy die lewe op 'n suiwelplaas eerstehands ervaar! Die plaas bied asemrowende uitsigte op die Tsitsikamma-be...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant skuil langs die N2 en 'n werkende melkplaas in die avonturierkern van die Tsitsikamma met asemrowende uitsigte op die Tsitsikammaberge en die plase. Die koth...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Kareedouw akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]