Resensies van Kareedouw

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kareedouw bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.57 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
Helga J. - 24th November 2021
staying in Kareedouw
Baie mooi.
Andre M. - 19th March 2020
staying in Kareedouw
Verblyf-opsies is beperk.
Derick P. - 9th March 2020
staying in Kareedouw
Goed geleë en maklik om gou see toe te ry (Skuitbaai), soontoe en terug binne 42 km.
Nick Y. - 2nd March 2020
staying in Kareedouw
The Kareedouw to Baviaanskloof 4x4 track (Grade 2+) is a must-do for adventure travellers.
. - 19th October 2019
staying in Kareedouw
It's a lovely little town with all the essentials. Great place for nature lovers.
. - 28th May 2018
staying in Kareedouw
Asemrowende klein dorpie met vriendelike mense. Ferrari se pub is 'n moet en daar kry 'n mens organiese heuning te koop.
. - 26th September 2017
staying in Kareedouw
Die mense in die dorp is baie vriendelik, asook die petroljoggies by die vulstasie oorkant. Al te lekker.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]