Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.
"During season time and on a Sunday it would have been nice to have more than two restaurants in the town."
"Ongelukkig nie die skoonste dorp nie. Die asblikke buite die gastehuis in die straat het oorgeloop en rommel was selfs in die straat gestrooi om die asblik. Lyk my 'n algemene tendens in Suid-Afrika weens swak dienslewering."
"Ons was nie lank genoeg in Graaff Reinet om 'n waardevolle opinie te hê nie, maar die dorpie het baie oulik gelyk."
"Colesberg is maar baie klein - nie veel eetplekke om van te kies en alles maak so vroeg toe. Vir een aand se oorslaap was dit heel okay."
"Graaf-Reinet het oulike winkeltjies en besienswaardighede kan jou gemaklik besig hou vir so 2 aande."
"Goeie oornag area. Oulike idee van Inni Kraal restaurant om 17:00 op 'n Sondagmiddag oop te maak."
"Almal is vriendelik en gasvry en soos voorheen genoem ons gidse het alles vir ons net insiggewend en interessant gemaak, hul interaksie met mense is uitstekend, sal die boesman tekeninge en fossiele by museum definitief aanbeveel. Uilhuis was baie insiggewend en interessant gewees oor ietsie van ons geskiedenis van 'n bekende in ons land."
"Dorpies in die Vrystaat vuil en verwaarloos. Ordentlike verblyf baie skaars."
"Loved the town and the vibe. Will be back to spend a weekend so we can explore properly."
"Loved Prince Albert - it is a vibey little town - well looked after - clean and feels safe. Will definitely return to visit for longer."
"Ons gaan deur Graaff-Reinet as 'n oorslaapplek op pad na Mosselbaai. Daar is plekke soos die Valei van Verlaatenheid wat 'n mens moet sien, maar ek persoonlik het nie baie belangstelling in oudhede en algemene geskiedenis nie. Mense wat dit meer waardeer sal daarby baat vind."