Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Murraysburg is not a town to come to if you want to have a vacation. A good one night stopover for weary travellers. "
"Met die damwal daar naby, is dit 'n heerlike plek om uit te gaan. Veral nou dat dit ook sterk oorloop. "
"Baie bly om te sien die ou huise word opgepas en van hulle gerestoureer. Mooi, skoon Karoodorpie."
"As 'n klein plekkie jou hart warm maak, is Vosburg beslis 'n plekkie om nie mis te ry nie!"
"Uitstekende oorslaapplek op pad Kaap toe. Die dam wat oorloop was 'n besondere ervaring!"
"Restaurant options perhaps a bit limited, but a charming place to stay for a night."
"Mooi dorpie. Slegs 'n mini-market winkel met beperkte, maar genoegsame kruideniersware voorraad beskikbaar. Plaaslike mense is baie vriendelik. Slegs een teerpad tot by die dorp, die pad vanaf Leeu Gamka. Ander paaie is als grondpad met geen selfoonsein."
"Great place to overnight. Colesberg offers great dinners especially at Innie Kraal."
"Wonderlike plek. Besoek ook die kerkhof en vind Helen Martins se grafsteen!"
"Die dorp was baie besig en ons het selfs gesukkel net om brandstof in te gooi en vleis te koop. Mense was steeds vriendelik en bedagsaam."
"Die vallei van verlatenheid moet vir seker besoek word. Die "Windmill Junction" is ook 'n moet om besoek te word. Hulle bedien die heerlikste koffie en het 'n pragtige restaurant en winkel."
"Daar is baie om te sien en ek dink mense behoort die plattelandse dorpies te besoek."