Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.

Karoo static map. Karoo
Bakgat Blyplek.

Beaufort West, Karoo

Bakgat Blyplek

"Goeie plek om te oornag op pad kaap toe."

Meijer's Rust Farm.

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Gaan nie alle reisigers geval nie. Baie goed vir persone wat van kleiner, meer intieme bestemmings hou."

Hartklop Eer die Lewe.

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Rustige dorpie met 'n kalm atmosfeer. Ons het lekker geëet by Inni kraal. Geboue is interessant om te sien."

Ka Ma Lodge.

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Daar is niks. Absoluut niks."

Die Herehuis.

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Stil dorpie, maar mooi ou geboue!"

Kanon Guest House.

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Dis so hartseer om te sien klein dorpies gaan agteruit. As gevolg van die elektrisiteitsprobleem, was daar geen krag, geen opvangs en geen petrol beskikbaar nie. Dit kan nogals 'n probleem wees."

Agave Self-catering.

Graaff-Reinet, Karoo

Agave Self-catering

"Lekker oornagplek op pad Suidkus of Kaap toe met lekker eetplekke."

Kolkop Safari.

Karoo

Kolkop Safari

"Loved the silence and the beauty."

Boutique Guesthouse Hanover.

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Daar's niks in Hanover nie. Mooi kerk en gemaklike oorslaap bestemming maar dis dit."

Vrieden Farm Guesthouse.

Noupoort , Karoo

Vrieden Farm Guesthouse

"Noupoort self was 'n teleurstelling. Beslis net vir oornagrus. Sover ons kon sien was daar geen toeriste-aantreklikheid nie. Naaste winkels is op Colesberg."

Kanon Guest House.

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"As jy belangstel in die geskiedenis, is dit 'n dorpie ryk daaraan."

Sonklip Overnight Accommodation.

Gariep Dam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Beautiful view and site of the overflowing dam. Service at Gariep Dam poor."

The Palms Guesthouse.

Hopetown, Karoo

The Palms Guesthouse

"Kan beter doen as die paaie herstel word. Lekker eetplekkies."

Chargo Merino Inn.

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Colesberg is 'n baie lekker oorslaapplek wanneer mens tussen die Kaap en Gauteng reis. Baie mooi plek en omgewing met vriendelike mense."

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm.

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Colesberg is 'n baie lekker oorslaapplek wanneer mens tussen die Kaap en Gauteng reis. Baie mooi plek en omgewing met vriendelike mense."

Transkaroo Country Lodge.
Kingwill's Guest House.

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"It is a very old town with not much to do in and around it. Well worth a stop-over stay of one or two nights."

Fish Eagle Lodge.

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Tensy 'n mens watersport beoefen, is daar nie veel om by Gariepdam te doen nie en is dit meer net 'n gerieflike plek om te oornag tussen Gauteng en die Kaap. Ons was gelukkig dat die dam sy walle oorstroom het terwyl ons daar oorgebly het, wat 'n asemrowende gesig was."

The Travelling Tortoise Retreat.

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is a beautiful little town with quite a bit to see and experience."

And The Cow Jumped Over The Moon....

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Nieu-Bethesda is 'n regte "quaint" dorpie sonder enige verkeers- of straatligte waar 'n mens nog veilig voel om na donker in die straat te loop - 'n welkome wegbreek van die besige stadslewe. Dit was ons derde besoek aan die dorpie en ons sal weer daar gaan oornag."

Bushman Valley.

Prince Albert, Karoo

Bushman Valley

"Prins Albert is 'n pragtige en baie skoon, netjiese dorpie. Net jammer dat die meeste van die restaurante baie vroeg toemaak, wat dit moeilik maak vir moeë toeriste wat ver gereis het en verversings gaan soek."

Fish Eagle Lodge.

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Gariepdam is pragtig. Sluise was oop en wal het oorgeloop."

Desert Dew Guest House.

Karoo

Desert Dew Guest House

"Karoovrede en bekoring. "

Yellow House.

Prince Albert, Karoo

Yellow House

"Klein dorpie met die mooiste hart. 'n Moet-besoek."

House Martin Lodge and Self Catering.

De Rust, Karoo

House Martin Lodge and Self Catering

"De Rust is 'n juweeldorp in die Klein-Karoo en beslis 'n oorslaap werd. Ons het heerlik in die woonbuurt gaan stap; in Meiringspoort gaan draf en daar is velerlei interessante eetplekke."

And The Cow Jumped Over The Moon....

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Baie geskiedenis en oulike plekkies. Nie vir tieners vir langer as twee dae."

Uitspan Baviaanskloof.

Willowmore, Karoo

Uitspan Baviaanskloof

"Lovely clean town - had an awesome breakfast at Kapoet."

Spider Pig.

Gariep Dam, Karoo

Spider Pig

"Dit was 'n belewenis om die dam so vol te sien. "

Kanon Guest House.

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Die dorp het soveel potensiaal. Ons besoek aan The Shop was 'n hoogtepunt."

Breaking Dawn.

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"Dit is baie klein en bietjie afgerammel."

Page
Page 132 - Showing 3931 to 3960
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers