Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"It was an overnight stay, but Beaufort has everything you need. A beautiful part of the Karoo."
"After staying at Pienaarsbaken, I read the history of Graaf-Reinet on Wikipedia. Fascinating. Especially the list of notable people. "
"Die rustigheid en stilte is 'n lafenis. Ons was veral beïndruk met die spitsverkeer van 1 voertuig elke half uur. 'n Plek wat ons ervaring van die Karoo verryk het."
"Nie op 'n hoofroete nie, ek was self baie beïndruk met die dorpie en sal dit regtig aanbeveel vir iets soos 'n naweek-wegbreek. Deur net oor te slaap gaan mens die dorp eintlik mis."
"Pragtige plek. Net jammer dis so ver van Johannesburg af. Sou graag meer dikwels soontoe wou gaan."
"Wonderlike argitektuur en elke huis lyk of dit pas geverf is. Leen hom tot wandelinge straat-op en straat-af. Kuns- en teaterliefhebbers sal die dorp baie geniet."
"Die paaie (soos baie ander dorpe) in Colesberg is vol "potholes" en kan gevaarlik wees vir inwoners en besoekers."
"Die dorpie kry al hoe meer moderne geriewe, maar die ouwêreldse sjarme bly behoue. Pragtige dorpie."
"Being halfway is ideal. The town itself is not safe. People must take practically all the necessities. The shop is very basic."
"'n Baie stil dorpie met gesellige eetplekkies. Definitief 'n "gem" en tipiese tussengangdorpie."
"Daar is nie veel om te doen in Middelburg nie en die paaie is baie sleg. Ek sal aanbeveel dat jy Middelburg besoek as jy vriende of familie daar het."