Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.

Karoo static map. Karoo
GaMamadi Guest Farm.

Karoo

GaMamadi Guest Farm

"Dit is ongelooflik mooi. Het baie goeie reën gehad tydens ons tydjie daar."

Figtree Guesthouse.

Colesberg, Karoo

Figtree Guesthouse

"Colesberg is 'n bietjie aan die vuil kant. Maar dan moet ek sê, baie lekker eetplekke."

Coles Corner.

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Die Plattelander restaurant kan ek ten sterkste aanbeveel. Absoluut waarde vir geld."

De Oude Pastorie Gastehuis.
Karoo Stilte.

Karoo

Karoo Stilte

"Die Karoo is pragtig en as toeris of Suid-Afrikaner moet dit ervaar word."

The Lighthouse Guesthouse.

Colesberg, Karoo

The Lighthouse Guesthouse

"Van die 5 restaurante waarna verwys word, kon ons net een kry wat wel oop was."

Fish Eagle Lodge.

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Wonderful to see the dam 95% full. Friendly people!"

Anra Rusgenot.

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Lekker dorpie om deur te ry. Lekker eetplekke, Vetmuis Kombuis en Richard Cafe and Rooms het baie lekker kos."

@ Mango's.

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Perfekte N1-stop!"

Gariep Inn.

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Só indrukwekkend na al die reën wat in die omgewing geval het."

Ka Ma Lodge.

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Bedelaars oral by die Caltex-vulstasie wat dag en nag net ietsie soek om te eet. Maak dit ongemaklik. Net buite dorp is besoedel met rommel oral in die veld."

The Water Tower.
Casa Milorca.

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Lekker! Mooi! Ruk jou uit die gejaag!"

Spandau Manor.

Graaff-Reinet, Karoo

Spandau Manor

"Ons het in die reën aangekom en kon net die dorp verken. Die beroemde Vallei van Verlaterheid en wildpark was toe onder die wolke en die park se pad 'n rivier. Hoop ons kry weer 'n geleentheid. 'n Pragtige dorp en omgewing."

Prior Grange Guest Farm.

Karoo

Prior Grange Guest Farm

"Just love the Karoo! The beautiful farms call for longer stays than just an overnight stop."

Hopetown Accommodation.

Hopetown, Karoo

Hopetown Accommodation

"Dit is 'n goeie oornagplek met min anders in die dorp self. Daar is egter heelwat toeristeaantreklikhede in die omgewing."

Dreams.

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Ek het ongelukkig nie baie tyd daar spandeer nie, slegs oornag op my pad na Somerset-Wes. Die dorpie was netjies en skoon, met 'n rustige atmosfeer."

Driekwartblou Gastehuis.

Venterstad, Karoo

Driekwartblou Gastehuis

"Ons was nie tot in Venterstad nie. Pragtige Karoo-landskap. Al kritiek is die erge slaggate in die pad na Steynsburg toe."

Lorraine's Guest House.

Jansenville, Karoo

Lorraine's Guest House

"A quaint, but rather rundown dusty Karoo town. I found residents to be friendly."

Bethany Farm.

Joubertina, Karoo

Bethany Farm

"If you keep in mind it is a farming community then it's great, if you want hotel life, then don't stay in Joubertina, but if you want mountains and peace and quiet then it's perfect."

Waschbank River Lodge.
Coles Corner.

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Oorslaapbestemming en lekker sentraal. Nie ons persoonlike omgewing vir langer oorbly nie."

Compass View.
En Route.

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Die dorpie lyk mooi as jy inry, maar is vir my vuil as jy uitry na die Kaap sê kant toe."

Karos Gastehuis.

Loxton, Karoo

Karos Gastehuis

"Ek het meer verwag van Loxton, maar dit is nie hulle probleem nie."

Sleep @ 74.

Beaufort-Wes, Karoo

Sleep @ 74

"It was an overnight stay, but Beaufort has everything you need. A beautiful part of the Karoo."

Anra Rusgenot.

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Goeie oornag plekkie met genoeg eet- en blyplekke."

Aandrus.

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"La di Da is 'n wonderlike eetplekkie."

Middle Street Manor.
Casa Milorca.

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Big little town. Very inviting. Pity about the result of Covid-19 restrictions."

Blad
Blad 143 - Wys 4261 tot 4290
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang