Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Ons het nie tyd gehad vir rondry nie. Slegs oorgeslaap op pad Kaap toe."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Baie lekker. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Owl Nest House

"Was bietjie teleurgesteld, die Uilhuis het toegemaak een uur op 'n Dinsdag so ons kon dit nie sien nie."

Karoo

Kleingeluk Guest Farm

"Die beste bestemmings in die land."

Prins Albert, Karoo

Bougain Villa

"Very clean and friendly town."

Gariepdam, Karoo

Spreeu 2

"I was disappointed as there is no access to the lakes unless accessing it through the Forever Resort complex. The ATM's at the local supermarket were all out of order. The dam itself is spectacular."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Mooi dorpie. Ek het nie tyd gehad om daar rond te loop nie."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Lovely overnight stay."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Uhh, o ja, daar is 'n baie lekker koffiewinkel (iets van 'n ou meule) en eetgoed (ete) as jy te lui is om op die gasteplaas te gaan braai - en gaan kyk na die kerk."

Prieska, Karoo

Kol-In Selfsorg Eenheid

"Besoek regtigwaar die Tieroog-blokhuis op die koppie - gebou deur Britse soldate in die Anglo-Boereoorlog."

Karoo

Kareebome Karoo Verblyf

"The Karoo is an acquired taste, or rather, affection. People hurry through it because they are afraid of silence and want constant stimulation. Wide-open spaces, silence and starry skies are good for you."

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"Colesberg is vreeslik mooi en skoon. Sal dit definitief aanbeveel vir ander."

Williston, Karoo

Oliveira Self-catering Apartment

"Williston het my verwagtinge oortref. Heerlike Karoo-lam te koop en die restaurant, MANNA het die heerlikste kos!"

Karoo

Skietkuil Holiday Farm

"Tydens ons rit was die hele Karoo net onder 'n erge brand wat verwoesting gesaai het uit. Dit is ook verskriklik hartseer om die vee langs die pad te sien ly sonder water. Die eerste water was eers sigbaar by Meiringspoort."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Beslis van die beste oornaggeriewe."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Die pad soontoe is prentjiemooi. Die dorp besonders. Enige toeris se droom."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Mooiste mooi plek."

Loxton, Karoo

Pear Tree

"Quaint town, quiet and tidy. Some wonderful old houses, all very neat. Well worth a visit."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Die waterval by Meiringspoort het ons asems weggeslaan. Asemrowend. Die dorpie self het oulike plekkies. Een dag se oorslaap is voldoende."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Klein dorpie, sien of weet niks van wat toeriste daar sal lok nie. Miskien weet ek net nie van so iets in die dorp nie. Ook te veel bedelaars in die strate. Voel nie so veilig om daar te stop nie."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Definitely a watersport destination. Scenic and well kept. Tjailatyd is a restaurant with good food, friendly service and is reasonably priced."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Excellent halfway stop."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Hoop dat Prince Albert sy uniekheid en karakter kan behou, ten spyte van meer toeriste. Pragtige dorpie. Nog net nie ’n goeie koffiewinkel gevind nie - sommige koffies is maar flou. Maar by Ta Mala - daar was selfs filterkoffie in huise! Dubbele sterretjie!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Nieu-Bethesda is 'n juweel. Ons sal teruggaan."

Colesberg, Karoo

Honeylocust Guest House

"Colesberg is 'n werklike dorpie, nie net verbyry-dorpie nie!"

Blad
Blad 154 - Wys 4591 tot 4620
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang