Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Pragtige plek met baie mooi natuurskoon."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Ek beveel enige reisiger aan om by Waterkloof te gaan bier proe by die mikro-brouery! Heerlik (en ek is nie 'n bierdrinker nie!)"

Karoo

Travalia Guest Farm

"Love die Karoo! Jy kan jou siel daar vind."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Gerieflike stop van die Kaap af."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Laat mens welkom voel."

Hopetown, Karoo

Karee Guesthouse

"Groter plek as wat ek gedink het. Die paaie is maar sleg soos in meeste dorpe."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Die Plattelander lyk uiters gewild en die dorpie is goed geleë tussen Gauteng en die Oos-Kaap."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Pragtige plek. Moet besoek."

Middelburg, Karoo

Montarie Guest Accommodation

"Mooi dorpie, maar ongelukkig is die paaie, soos by ander dorpe ook, baie sleg!"

Karoo

Travalia Guest Farm

"Ek en my man is baie lief vir die Karoo."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Die dorpie is pragtig en die mense is gasvry en vriendelik. Sal graag weer tyd daar deurbring!"

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Tjailatyd restaurant se kos is smaaklik en die diens is baie goed. Het dit baie geniet."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"Ons slegte verblyf het ons opvinding oor Prins Albert redelik bederf! Dit lyk egter na ‘n baie mooi plek."

Karoo

Lushof Lodge

"Die Karoo is so mooi, maar min van ons neem die tyd om dit beter te verken. My pa het in Willowmore groot geword en my Ouma Burger het in Graaff-Reinet gebly so die Karoo is bietjie in my bloed. Die dorpe neem 'n mens terug na 'n rustiger tyd en die natuurskoon is asemrowend."

Karoo

Lushof Lodge

"Net warm."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Very nice place to be, I would advise others to try it."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Sal vir seker weer daar wil oornag."

Gariepdam, Karoo

Puzzles Guest House

"Die Gariepdam behoort op almal se emmerskoplys te wees."

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Die dorpie is stil en die mense vriendelik. Ons het Saterdag 13h45 in die dorp aangekom en Die Boekwinkel restaurant wat al 14h00 sou toe maak was meer as gewillig toe ons gebel het vooraf vir 'n wegneemmiddagete om ons the help. Hulle het gewag tot ons daar was voor ons kos gemaak is en dit was heerlik. Die personeel wat ons bedien het was ook heeltemal gewillig dat ons sit en nie wegneem vat nie, maar rustig daar eet en deurstap en 'n glasie wyn geniet. Jy sal ver gaan as stadsmens om sulke helder sterre te sien en die stilte te ervaar met net windpompe wat die nagstilte breek."

Gariepdam, Karoo

Spreeu 2

"Baie mooi."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Meer inligting oor mooi kerke en Ou Dam-wandelroete kan duidelik op 'n bord aangedui word. Dis 'n groot bate, maar mens vind dit net terloops uit!"

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Vriendelike mense en 'n skoon dorp!"

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Roads are a bit rustic, but other than that it wasn't too bad."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Skoon, netjiese dorp met ryke geskiedenis."

Karoo

Joalani Gastehuis

"Sielsvrede en wonderlike sterre."

Blad
Blad 152 - Wys 4531 tot 4560
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang