Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Williston, Karoo

Williston @ 21

"I have family outside Williston. It is very small and very unique. Recommend one night."

Karoo

Travalia Guest Farm

"My hartsplek."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Heerlik geëet by Die Plattelander."

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Klein dorpie, maar by die padstalle is goeie waarde vir geld."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"One of the best towns I have seen, so clean, so quaint and lovely to walk through."

Gariepdam, Karoo

Gompou Straat 7

"Pragtige omgewing en vriendelike inwoners."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Te min tyd gehad om die omgewing te verken, maar 'n baie gerieflike bestemming om oor te slaap. Die Gariepdam het 'n besondere bekoring en is 'n groot aantrekkingskrag vir baie mense."

Nieu-Bethesda, Karoo

Tot Hier Toe Padstal

"Very cute town and enjoyed walking the streets in the evening."

Beaufort-Wes, Karoo

Hotel Oasis

"Baie besige dorp. Alle paaie lei na Beaufort-Wes!"

De Rust, Karoo

Kabbelrus

"Die dorpie is pragtig. Het toevallig die plekkie ontdek. 'n Definitiewe moet-sien!"

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Goed geleë vir 'n halfwegstop uit die Kaap. "

Hanover, Karoo

Constantia Farmhouse

"Hanover is 'n tipiese Karoodorpie."

Middelburg, Karoo

Carochalet

"Soos die meeste klein dorpies in Suid-Afrika is die verval in die dorp (en veral in die sakegebied) duidelik. Dit stem 'n mens onrustig."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"It is a must see and if you want to get time away, it is peaceful."

Hopetown, Karoo

The Big Tree Guest House

"Alles is toe, vervalle, maar die plaaslike Boere koöperasie is 'n lus vir die oog."

Nieu-Bethesda, Karoo

Allemann se Huisie

"Besoek gerus maar moet nie luuksheid verwag nie. Vriendelikheid en gerief is die wagwoord. Inwoners kry swaar so ondersteun asb. Toerisme sal die dorp aan die lewe hou."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"I had the tastiest lambchops at Karoux Restaurant. Friendly people. I enjoyed the old town feel. City life makes you forget how the small Karoo towns are."

Prins Albert, Karoo

Koppie Cottage

"Pragtige, karaktervolle dorpie met interessante plekkies om te besoek. Baie artsy. Sal weer kom."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Not a destination but an overnight stop. "

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Eetplekke is baie beperk."

Prins Albert, Karoo

Bid Huisie

"Pragtig, skoon en 'n aangename, rustige, vriendelike dorpie. "

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Prince Albert is an unexpected oasis of charm and culture that evokes the best features of a bygone era."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Country Cottages

"Pragtig, veilig, skoon en mooi outyds."

De Rust, Karoo

Die Huisie

"De Rust is 'n lieflike bestemming wat rus vir die siel maar ook aktiwiteite vir die avontuurlustiges en wyn en kos vir die hongeres bied! 'n Naweek is eintlik te kort. Die mense is hartsmense!"

Graaff-Reinet, Karoo

4 Louis Trichardt Avenue

"Great base to see the Valley of Desolation. The town itself has some amazing museums and historical building. Well worth the visit."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Baie oulike plek. Daar is net nie saans eetplekke beskikbaar nie."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages & Campsites

"Dorpie lyk maar verwaarloos soos mens deur hom ry, maar het nie regtig uitgevind nie."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages & Campsites

"Nie regtig 'n toeristebestemming nie."

Blad
Blad 185 - Wys 5521 tot 5550
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem