Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11367 reviews.
"Mooi dorp met lekker wye strate. Daar is ook 'n verskeidenheid van oulike restaurante. Ons was by Our Yard en Hello You en was baie beïndruk met beide."
"Mooi dorpie met lieflike besienswaardighede. Die kos- en eetplekke is puik en die mense is vriendelik. Colesberg sal ons weer sien!"
"Die Karoo het 'n skoonheid uniek aan die omgewing. Jy kan regtig net weer jou voete vind en ontspan. Jy moet probeer langer bly. Dit is so 'n skatkis van ontdekkings uit die natuur en die mense se harte, juwele."
"Depends on your interests, but if you want to explore some history and visit the Valley of Desolation then Graaff-Reinet is a good place to stay for a day or two."
"Mokala Natuurreservaat is letterlik om die hoek en die moeite werd om te besoek."
"Inni Kraal Restaurant was voorwaar 'n heerlike plek met fantastiese kos en vriendelike staff!"
"Jy kan of stap of 'n perdekartoer om en deur die dorp vat terwyl jy met interessante geskiedenisinligting gevoer word. Die dorpie is pragtig skoon."
"Graaff Reinet sollte auf keiner Südafrika Reise fehlen. Die grosse Karoo muss man erlebt haben."
"Pragtige, rustige, skoon dorp. Mense baie vriendelik. Nostalgiese mooi argitektuur en alles wat mens benodig is vir 'n lekker lang verblyf."
"Pragtige dorp met ryke geskiedenis wat ongelukkig gaan doodloop weens die uiterse swak pad wat sleg onderhou is en vol gevaarlike slaggate is. Dit verhoed toerisme en daarsonder sal die dorp ongelukkig kwyn."
"Interesting old town where I assume there are great disparities in wealth."