Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Meltonwald, Karoo

Melton Wold Guest Farm

"Dit is uniek en dit gee toeriste die geleentheid om 'n eg Suid-Afrikaanse Karooplaas te beleef."

Graaff-Reinet, Karoo

18 Parsonage Street - De Kothuize

"Baie skoon dorpie. Maak die oornag vol avonture om die dorpie te verken. Vallei van Verlatenheid was ons hoogtepunt vir 2022."

De Aar, Karoo

Potties Guesthouse

"Glad nie te vêr van die N1 af nie."

Beaufort West, Karoo

Olive Grove Guest Farm

"Pragtige, skoon dorp met puik diens en geriewe."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Very scenic and peaceful, but hot."

Prince Albert, Karoo

Karoo-Rust

"Ons gunsteling dorpie!"

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Convenient overnight stop when travelling from inland or from KZN down to Cape Town"

Victoria West, Karoo

Moonlight Manor

"On its way back, but still a bit rundown."

Nieu-Bethesda, Karoo

Elke's Guesthouse

"One of my best travel destinations."

Willowmore, Karoo

Finchley Farm Cottages

"Not much to do, more an overnighter."

Graaff-Reinet, Karoo

Die Dorpshuis

"Very special town."

Fraserburg, Karoo

Fraserburg Accommodation

"A very small town with gravel roads leading to next towns but not congregation."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Baie lekker plek en ideaal vir oornag."

Beaufort West, Karoo

La Paix Guesthouse

"Nie veel om te doen nie, maar mooi kleindorpie en almal vriendelik."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Kort stuk grondpad op pad in, maar dit bou in die avontuur in. Vat die tweede afdraai Nieu-Bethesda toe as jy van Bloem se kant af kom. Bly dalk 'n ekstra dag, want daar is baie klein plekkies en besienswaardighede om te besoek. Onthou ook daar is geen vulstasie of ATM op die dorp nie."

Klaarstroom, Karoo

Klaarstroom Guest House

"'n Goed bewaarde geheime juweel!"

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Sentraal genoeg vir 'n oorslaap."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Dit bly maar 'n pragtige plek."

Karoo

Karoo Nights

"The direction can be improved starting it from Griepdam rather than frim Venterstad."

Carnarvon, Karoo

Ons Huisie B&B

"Klein maar skoon dorpie. Vriendelik."

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"'n Karoo-dorpie wat jy moet sien!"

Merweville, Karoo

Oasis Cottage

"Dis 'n oulike dorpie met vriendelike mense. Dis beslis die moeite werd vir 'n oornagstop en as jy op soek is na rustigheid."

Beaufort West, Karoo

Dagbreek

"Baie interessante plekkie. Die lekkerste skaaptjoppies gekry. Gaan weer daar skaap koop op pad terug Polokwane toe."

Murraysburg, Karoo

Simplicity

"Goeie halfpad tussen Gauteng en Kaap. Mooi dorpie, maar min om te sien."

De Rust, Karoo

House Martin Lodge and Self Catering

"Pragtige dorpie. Dis die moeite werd om bietjie deur die wiondeel te ry. Die besigheidsdeel is wonderlik vir toeriste."

Richmond, Karoo

Rondawel Guest Farm

"Lieflike kunsuitstalling in die middedorp."

Page
Page 59 - Showing 1741 to 1770
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers