Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Karoo

Southfield Cottage

"Vriendelike mense, pragtige natuur en lekker kuier-bestemming."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Lieflike atmosfeer en mense. Boonop heerlik gereën."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Baie dankie, sal weer besoek."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie oulike dorpie. Goeie restaurants om te eet en die kerk is baie mooi."

Carnarvon, Karoo

15 on Mostert

"Good for a stopover."

Beaufort-Wes, Karoo

X Ventures

"It's the perfect stop to get to Cape Town."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Iets om te sien."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Voorwaar 'n juweeldorpie wat besoekers gerus na toe kan afdraai en gaan kuier. Ons het 'n ekstra dag daar spandeer en dit was die moeite werd. Ons wense vir Nieu Bethesda is dat hulle al hoe meer besoekers sal kry wat hulle dorpie geniet. Dis pragtig, rustig, skoon met vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Victorian Square Guesthouse

"Mooiste dorp, mooiste omgewing en sal weer daar gaan kuier."

Karoo

Yardley Cottage

"Die begrip rus kry nuwe betekenis in die Karoo."

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Pragtige straat-restaurante. Lekker kos en bekostigbaar. "

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Hanover was an unexpected delight. The entrance to the town is not encouraging and if I hadn't had a quick, friendly response from our host when I made the booking, we might well have decided to give Hanover a miss. I am so glad we didn't. It has all the tranquillity and charm one expects from a Karoo town. And we enjoyed the unexpected sight of hundreds of Rock Kestrels - summer visitors from Europe."

Willowmore, Karoo

The Willow Historical Guest House

"Daar is baie om te doen in die omgewing, 'n bestemming vir die avontuurlustiges."

Adendorp, Karoo

KarooSjiek Selfsorg Kothuis

"Didn't really have time to wander around, however it is not a travel destination more of a farming community."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Baie oulike dorp. Goeie oorslaap halfpad Kaap toe."

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Dis 'n pragtige dorp met soveel karakter."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Plekkie laat jou verbeelding gaan na die ouer tyd en jy wonder wat alles gebeur het daar. Ek's 'n dromer. "

Carnarvon, Karoo

15 on Mostert

"A quaint town that has most things one needs on one's travels."

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Spur op die dorp se kos was lekker."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Overnight stop"

Prins Albert, Karoo

4 on Meiring

"Ons geniet altyd ons verblyf in Prins Albert - pragtige dorpie! Hou dit asseblief net so."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Very suitable half way stop with dogs. Totally safe enclosure for them."

Richmond, Karoo

Kliphuijs

"Gerieflike oorslaap, maar nie juis 'n toeristebestemming nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Pragtige, ou dorp met die mooiste argitektuur."

Karoo

Middelstevlei Gastehuis

"Onthou jou Tabard!"

Blad
Blad 62 - Wys 1831 tot 1860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang