Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Mooi dorp, met goeie restaurante."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Graaff-Reinet is een klein stadje met wat leuke gebouwen. Leuk voor op doorreis."

Nieu-Bethesda, Karoo

Pear Cottage

"A wonderful destination, one to return to time and time again."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Colesberg as toeriste bestemming is ideaal geleë, as hul Toerisme Buro die dorp en distrik bemark, sal besoekers 'n verdere nag oorbly."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Baie interessant. Baie aangenaam verras met dorpie. Glad nie wat ek verwag het nie."

Prins Albert, Karoo

Kleinerus

"Mooi Karoo, goeie restaurante en oornaggeriewe. Spesiale plek."

Twee Riviere, Karoo

Pansy Hartbeeshuisie

"Klein plekke maar baie skoon en netjiese plekke lekker plaaslewe."

Colesberg, Karoo

Toverberg Guest Houses

"Jammer om te sê, maar Colesberg is ook een van die slagoffers van swak munisipale bestuur."

Hanover, Karoo

Karoo Uitsig

"Baie vriendelike dorpie."

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Klein, maar pragtige en skoon plek. My geboorte dorp, so dit sal altyd na aan my hart bly."

Middelburg, Karoo

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Ek sal beslis weer daar oornag as ek in die omgewing is."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Many other quiaint sights to see, on foot, apart from the Owl House in this Quirky town, welcoming locals, and lovely restaurants."

Prins Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Lekker stil bestemming."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Verblyf op pad na PTA."

Beaufort-Wes, Karoo

Olijvenhuis

"Daar is verskeie ander goed gepryste verblyf beskikbaar soos LaPriax waar ons toe oornag het."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Beslis 'n moeite werd besoek aan die Boekedorp in die Karoo."

Prins Albert, Karoo

Die Stal

"Heerlike bestemming met baie beter akkommodasie as Die Stal."

Steytlerville, Karoo

Royal Hotel Steytlerville

"Pragtige skoon dorp en lekker om te hoor hoe kinders lag en gesels in die hoof straat."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Nieu-Bethesda is een van my gunsteling dorpe in die land. Die rustige atmosfeer van die dorp is werklik 'n lafenis vir die siel. Die Uilhuis is 'n unieke ervaring en kan werklik aanbeveel word. Ek stap graag deur die dorp om 'n gevoel van die platteland te kry en was nog nooit teleurgestel deur die vriendelikhed van die inwoners nie. As jy nog nooit in Nieu-Bethesda was nie, is dit jou verlies. Maak gerus daar 'n draai."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Gariep Dam was amazing."

Karoo

Grootfontein Gasteplaas

"Die Karoo is 'n lekker plek om bietjie af te skakel."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"We love the Karoo and would definitely return."

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"Klein dorpie baie rusting en mooi omgewing om the verken!"

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"Lekker oornag vir lang reis, baie dankie!"

Karoo

Soutpoort

"As dit nie op jou bucket list is nie, is daar 'n gaping in jou lewe!"

Prins Albert, Karoo

Brakdakkie Guest Cottages

"Baie mooi dorp wat in jou hart en siel inkruip. Love die plek!"

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Gebruik net vir oornag."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Gariep is beautiful, it is a great overnight stop, not sure if I could stay longer than a day or 2, maybe if you enjoy fishing or water sports."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Was verbaas om te sien hoe skoon die dorp was."

Blad
Blad 80 - Wys 2371 tot 2400