Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"Wonderful place. Met all our expectations. The owner of the coffee shop opposite the church was most helpful in terms of local attractions."
"Een van die mooiste dorpe in die Oos-Kaap. Die mense is vriendelik, gasvry en warm van hart!"
"Graaff-Reinet het sy outydse prag verloor soos enige ander kleindorpies regoor die land, Wes-Kaapse dorpies uitgesluit."
"Baie mooi uitsig oor dam. Skoon. Vriendelike personeel by Rustiq Restaurant. Heerlik ontspan tussen goeie mense."
"Colesberg het lekker restaurante, Plattelander is puik! Strate is mooi skoon, geen rommel. En van die ou huise is mooi instand gehou."
"Daar is net iets anders aan die Karoo. Die reuke, die wind, die plantegroei en dierelewe, en die sonsondergange groei op jou."
"Mees pragtigste dorpie, so skoon met sulke oulike restaurante en winkeltjies. Probeer gerus 'n ete by die Swartberg Hotel en lekkerste melktert by Lazy Lizard. Sien ons beslis weer"