Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kingsview

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Kingsview van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Kingsview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kingsview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kingsview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kingsview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kingsview Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kingsview

Stille Woning Boutique Hotel in Witrivier bied eersteklas-verblyf wat waarlik waarde vir jou geld is. Die hotel word omring deur die ware natuurskoon van Afrika. Daar is verskeie ongelooflike besienswaardighede in d...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kingsview

Nossa Casa is in Witrivier en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, geriewe en belangrike toegangsweë. Die verblyf beskik oor The G...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kingsview

The Roaches is in 'n residensiële-area van King's View in Witrivier geleë. Dié tuinkothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, wasb...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kingsview

Ekhaya Guesthouse is in die hartjie van die Laeveld geleë in die gewilde dorpie Witrivier. Ons is in 'n stil buurt en stapafstand van die sakekern af. Die gastehuis het 7 en suite-badkamers wat ten volle gemeubilee...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kingsview

Kingsview Cottages bied 2 privaat selfsorg-eenhede vir oornag-verblyf in Witrivier, Mpumalanga. Dit is stapafstand van die dorp af geleë en is die ideale basis vir besoekers wat Witrivier en Nelspruit wil verken. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kingsview

25% af Aanbod!
VanafR1 300
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witrivier, Mpumalanga

Kruger's Guest House is 'n pragtige gastehuis in Witrivier, 'n dorpie in die Krokodilriviervallei, net noord vanaf Nelspruit. Dis naby die Krugerwildtuin en die Panoramaroete, omring deur natuurskoon - die ideale va...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Witrivier, Mpumalanga

Schwartz Cottage on 22 Kiaat is in 'n stil buurt in Witrivier, Mpumalanga geleë. Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n slaapbank vir 'n ki...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Witrivier, Mpumalanga

Mozart Cottage is 'n lieflike tuinkothuis in Witrivier met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis is gemaklik ingerig, het 'n oopplan-uitleg en beskik oor sy eie ingang. Daar is 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witrivier, Mpumalanga

Telestai Guest House bied Marokkaanse-styl verblyf in Witrivier, Mpumalanga. Die naam, Telestai, beteken "dit is volbring" en die gastehuis is ontwerp om ons gaste 'n luukse, romantiese en ontspanne atmosfeer te bie...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Witrivier, Mpumalanga

Rustic Butler is perfek geleë in die residensiële area van Witrivier en is binne bereik van die Krugerwildtuin, Blyde Rivier Canyon en die warm Maputo waters, maar steeds baie naby aan die lewendige stad, Nelsprui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kingsview akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Witrivier blad indien jy na meer Witrivier akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]