Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1885 resensies.

Montagu, Klein-Karoo

Rainbow Glen Guest Cottages

"So mooi dorp met karakter en nostalgie."

Klein-Karoo

The Main Chalet @ Eagle Falls Country Lodge & Adventure

"Probeer die roete langs die Kamanassierivier tussen Dysselsdorp en Uniondale."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Ronda-View

"Die strate het aandag nodig."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Springs

"Kan net vir almal betrokke weer dankie sê vir die heerlike verblyf. Renee, veral, was vriendelik en het al ons vrae beantwoord en was baie behulpsaam. Dankie!"

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Ronda-View

"Werklik 'n pragtige omgewing en heelwat aktiwiteite."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oppi Dam

"Pragtige ou dorpie met waardes."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Great places to visit for the bucket list. The Cango Caves is a must with a professional guides and staff that are friendly who greet everyone with warmth. A lovely destination to visit. "

Klein-Karoo

Ou Tol Cango Retreat

"Wat kan mens se van die Karoo, jy is of lief vir sy natuurlike skoonheid of jy is nie lief vir hom nie. Het nog altyd van die Karoo gehou, baie lief geword vir hom, toe ek nog in die Karoo gebly het, verlang nog baie dae terug."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Netjiese dorp met baie aktiwiteite vir die gesin. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Bisibee

"Lekker dorpie."

Klein-Karoo

Ou Tol Cango Retreat

"Dit bly 'n mooi deel van die skepping."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"You can easily spend a week here and not get bored. "

Klein-Karoo

Red Rock Cottage

"Ry rustig en stop oral - alles die moeite werd, want daar is soveel opwinding in die Klein-Karoo."

Klein-Karoo

Red Rock Cottage

"Daar is baie oulike dorpies, winkeltjies en restaurante om te ontspan by en so bietjie rond te snoep. Daar is lekker 4x4-roetes ook. Jy kry daardie klein dorpie gevoel! Almal is vriendelik en groet jou in die straatjies."

Klein-Karoo

Oudemuragie Guest Farm

"'n Gebied met baie goeie verrassings, vriendelike mense, netjiese omgewing en hope inisiatief."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Springs

"Baie mooi dorp. Die verblyf in die oord is net 'n bietjie van 'n teleurstelling."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Pretplaas Akkommodasie

"Die kos was lekker, mense vriendelik en sal my vriende en families enige tyd na Oudshoorn neem."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Greeff Cottages

"It has beautiful mountain views all around it, the dry Karoo climate is healthy, there are some lovely things to explore from here: De Rust, Meiringspoort and its waterfall, Calitzdorp, Buffelsdrift, Surval - and the KKNK is highly recommended."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Algemene kostes vir uiteet en drinkgoed is baie duur."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Earthbound Guest House

"Het KKNK baie geniet. Skoon dorp en omgewing."

De Rust, Klein-Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Ons is ongelukkig vroeg uit en laat in. Kon dus nie veel van die dorp geniet of besoek nie."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

21OnKleinKaroo

"Lekker warm plattelandse dorp."

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang