Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Kleinbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinbosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinbosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinbosch Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kleinbosch

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgelegen ,
Wes-Kaap

Eagles Rest is in die Plattekloof/Parow-area en bied gerieflike en ontspanne verblyf in die Wes-Kaap. Dit bied B&B- of selfsorg-opsies in die veilige voorstad Welgelegen en het 'n unieke ligging naby bekende restaur...

Vanaf
R2 394
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parow,
Wes-Kaap

Modern Luxury Apartment is vas aan 'n huis in Welgelegen in Parow, maar dit het sy eie ingang. Die eiendom is aan die voet van die Tygerbergheuwels, 5 minute vanaf Panorama Hospitaal en naby Plattekloof Winkelsentru...

20% af Aanbod!
VanafR450
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edgemead,
Wes-Kaap

Nat-Art Accommodation is in Edgemead, 'n luisterryke voorstad van Kaapstad geleë. Dis naby Century City, Montague Gardens, Paardeneiland, Epping, Bellville en Parow. Die perseel bied gaste 'n keuse tussen selfsor...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edgemead,
Wes-Kaap

Studio on the Crescent is ’n woonstel op die eienaar se perseel in Edgemead, een van die vele tuinstede van Suid-Afrika. Die instansie is tussen die N7 en N1 geleë, en is slegs ’n paar minute se ry van Canal Wa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgelegen ,
Wes-Kaap

Lategan's Place bied oornagverblyf in die rustige woonbuurt, Welgelegen, in Kaapstad. Dié lewendige stad spog met asemrowende natuurskoon en bied besoekers verskeie doendinge en besienswaardighede om van te kies en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Welgelegen ,
Wes-Kaap

Amber Room is in die Welgelegen, Plattekloof/Panorama omgewing geleë en bied gerieflike, rustige verblyf in die Wes-Kaap. Die kamer is ideaal vir enkel- en sakereisigers. Hierdie kamer het 'n enkelbed en 'n en sui...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bothasig,
Wes-Kaap

Inn da Mood is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in Bothasig in die Noordelike voorstede van Kaapstad. Die eenheid is net 3 km vanaf die Panorama Hospitaal, bied maklike toegang tot Plattekloofweg en is sowat...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgelegen ,
Wes-Kaap

Cape Town Connection bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 1 slaapkamer. Dis in 'n woonbuurt in Welgelegen in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die woonstel het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer met '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monte Vista,
Wes-Kaap

The Backyard bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se eiendom in Monte Vista, 'n woonbuurt in Kaapstad wat aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen en Goodwood grens. Die instansie is sentraal geleë sowat ...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Parow,
Wes-Kaap

Amies Self-Catering Apartments is in ’n veilige kompleks in Panorama, Parow, Kaapstad geleë. Die gehaltewoonstelle bestaan uit 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis met 1 badkamer. Die woonstelle het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...