Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kleinmond

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kleinmond bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 617 resensies.

Kleinmond

Whaler's Point

"Pragtige plekkie, weggesteek."

Kleinmond

Karinchen

"Wat 'n lekker kusdorpie. Gaan maak 'n draai by die Rooisand Natuurreservaat en gaan kyk die wilde perde en die pragtige natuur gedurende julle kuier, en die bio-walk langs die kus is 'n moet!"

Kleinmond

2de Laan 102

"Kleinmond is baie rustig en die natuur is wonderlik. Goeie rus vir jou siel en goed vir jou gemoed."

Kleinmond

Lekkerus

"Kleinmond is soon en netjies en die mense is so vriendelik."

Kleinmond

La Mer

"A quiet, clean little town. Friendly people wherever I went."

Kleinmond

Betties Place

"Heelwat te doen vir ontspanning en heelwat om te besigtig."

Kleinmond

All Rounder Holiday Homes

"Nice holiday town. Shops are bit expensive but you are on holiday so I think you can afford it. "

Kleinmond

The Wild Fig Guest House

"Baie lekker kus-dorpie. Plekke oor die algemeen net duur."

Kleinmond

Le Reve

"Lekker dorpie."

Kleinmond

Blinkwater

"Baie mooi tussen berg en see. Goed geleë om omgewing te verken."

Kleinmond

Honeyrock Cottages

"Pragtige dorp en ons daar oorgeslaap om die volgende dag in ons eie woning in te trek in Bettysbaai. "

Kleinmond

Lekkerus

"'n Pragtige en rustige klein dorpie."

Kleinmond

Picollo Bocca Villa

"Pragtige kusdorpie met lekker kuierplek by die waterfront."

Kleinmond

Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4

"I loved it so much. I was able to go for a hike and swim."

Kleinmond

Le Reve

"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. 'n Baie lekker plekkie om weg te breek en te ontspan."

Kleinmond

Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4

"Small town and found it to be safe to walk at night. Did not witness any crime or beggars to harass you. Friendly, helpful and respectful people of the town. Clean town."

Kleinmond

Le Reve

"Pragtige dorpie, en vriendelike mense."

Kleinmond

Blinkwater

"Baie mooi plek."

Kleinmond

Kleinmond Panorama Holidays

"The location is amazing and there are awesome views of the ocean and mountains. Love it."

Kleinmond

Serenity

"Fantastic place, for sure."

Kleinmond

Lekkerus

"Stil, rustige dorpie met goeie restaurante."

Kleinmond

Lekkerus

"'n Lekker rustige plattelandse gevoel by die see met Hermanus en die Strand net om die draai."

Kleinmond

Koffie and Katel

"Kleinmond is 'n baie rustige dorpie en 'n skoon plek."

Kleinmond

Alpaca Cottage

"Pragtige, rustige plek."

Kleinmond

Rondawel by die See

"Pragtig geleë tussen berg en see. Een van Kleinmond se voordele is dat dit boonop maklike daguitstappies na 'n verskeidenheid kusdorpe en besienswaardige plekke moontlik maak."

Kleinmond

Blinkwater

"Lekker dorp om te gaan kuier. Die mense is vriendelikeheid van self in alle winkels op die dorp."

Kleinmond

Beach Cottage

"Ons het Kleinmond baie geniet. My dogtertjie het die strandmeer en see baie geniet. Ons het ook by Rooisand gaan stap voëls gekyk en wilde perde gesoek. Dis 'n rustige dorpie atmosfeer met selfs staproetes langs die rotse af ook. Sal vir seker weer Kleinmond besoek."

Kleinmond

La Mer

"Baie gestap en altyd veilig gevoel."

Kleinmond

Betties Place

"It's quite a pleasant small town holiday destination. The scenery is lovely."

Kleinmond

Lekkerus

"Dit is 'n pragtige plek, met al die geriewe wat 'n vakansieganger benodig. Die restaurante bied uitstekende kos en diens."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem