Geverifieerde Resensie

Knysna

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 791 resensies.

Knysna

Knysna Manor House

"Baie dankie, dit was regtig aangenaam."

Knysna

Brenton on Sea Chalet

"As jy in Brenton on Sea bly het jy Knysna nie nodig nie, lol."

Knysna

65 Brenton Park

"Very scenic and therapeutic. Great way to destress and find your inner peace again."

Knysna

Somervreug

"Goeie bestemming, redelik aantreklikhede vir toerisme."

Knysna

Knysna Inn

"Baie nice plek sal die kinders volgende keer saam neem."

Knysna

Brenton on Sea Chalet

"Sal beslis weer daarheen wil gaan."

Knysna

Salt River Lodge

"Pragtige dorpie."

Knysna

Fernhill Guest Farm

"Fantastiese vakansiebestemming. Ek kan dit hoog aanbeveel vir 'n wegbreek."

Knysna

Wilson Street Lodge

"Rustige omgewing met vele dinge om te doen."

Knysna

Point Lodge

"Beautiful."

Knysna

The Bright House at Guadeloupe

"Knysna is die dorp waar ek graag my huisie by die see wil hê. Mooi dorp en baie om te doen."

Knysna

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation

"Ongelooflike bergfietsry-roetes en baie mooi natuurskoon."

Knysna

Paradise Found

"Asemrowend mooi."

Knysna

Estuary Rest

"Knysna is n plekkie wat diep binne mens se hart kruip, Mens tref almeer Afrikaanssprekende mense daaraan wat aftree en reeds daar woon. Baie plekke in en om Knysna om te gaan sien. Ons is baie lief vir daai kant om vakansie te gaan hou gereeld ten minste 2 keer per jaar omgewing vanaf Mosselbaai tot by Plett."

Knysna

Paradise on Ridge

"Baie vakansiegangers en aantreklikhede met die heerlikste weer en klimaat."

Knysna

Ferien am Meer

"Dit het meeste van die tyd gereën. Sewe reën dae van die 11 dae vakansie, weer is baie onvoorspelbaar!"

Knysna

Protea Guest House

"Die natuurskoon is pragtig, maar die verkeer is 'n nagmerrie. Nie mal oor die metropolus van dir dorp/stad nie. Dis baie deurmekaar en verwarrend. Ek het die omgewing buite die dorpsgrense verkies. Meer as die helfte van die restaurante was tydelik of permanent gesluit (ek neem aan as gevolg van 'n verswakkende ekonomie). 'n Groot gedeelte van die sakekern is onder konstruksie wat toeganklikheid bemoeilik het."

Knysna

Goose Cottage

"Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing."

Knysna

Malachite Mews 3

"Knysna is pragtig, veral die koppe. Ons het elke oomblik geniet."

Knysna

Headlands House Guest Lodge

"Knysna is truly the heart of the Garden Route."

Knysna

Fernhill Guest Farm

"Baie om te doen en sien."

Knysna

Paquita Cottage

"Baie skoon, baie mooi, baie om te sien, baie plekke om te ervaar."

Knysna

Fernhill Guest Farm

"So 'n pragtige omgewing en beslis 'n toeristeparadys."

Knysna

Fernhill Tented Treehouses

"By Ebb & Flow tot by die waterval gestap en onder die waterval geswem."

Knysna

110 Bay View

"No other place like it with breath-taking views of the lagoon on the one side of the mountain and then that stunning view of the ocean on the other side. Priceless!"

Knysna

Point Lodge

"Just love it."

Knysna

Paradise Found

"Baie lekker, naby aan omliggende dorpe."

Knysna

Bibi Ellipsis

"Love being there."

Knysna

Shell's Corner Cottage

"Knysna is a true beauty."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang