Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 791 resensies.
"No other place like it with breath-taking views of the lagoon on the one side of the mountain and then that stunning view of the ocean on the other side. Priceless!"
"Pragtigste dorp op die Tuinroete. Kan nie regtig vir dorp sterre gee nie, aangesien ons min rondbeweeg het. Ons het net 2 aande daar geslaap maar sal beslis weer wil gaan."
"Te veel mooi plekke om te besoek in 7 dae, daarom gaan ons weer boek. Hierdie was die tweede vakansie daar in 5 maande. Daar is beslis nog plekke wat ons daar wil besoek."
"We are regular visitors to Knysna, but are very selective where we stay. We avoid anything close to the centre of town."
"Fantastiese bestemming - baie beïndruk met restaurante - 34 Degree South is tops."
"Knysna se landskap is die mooiste deel van die Garden Route en Brenton on Sea is vir seker 'n dorpie waar jy kan ontspan."
"It’s a peaceful and lovely place to stay and gives you time to bond with your partner, family or friend and also get in contact with nature. It would be nice if it had a nightlife not necessarily clubs but rather lounges, bar etc. Something more fun for youngsters to do."
"Dink aan aftree opsie van wee die ligging en die kosmopolitaanse bevolking."