Resensies van Knysna

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 668 resensies.
Marissa V. - 1st July 2019
staying in Heuwelkruin, Knysna
Veilige en netjiese buurt.
Allen T. - 1st July 2019
staying in Knysna SSB, Knysna
See stars.
Cathleen H. - 1st July 2019
staying in Lake Brenton, Knysna
Aangename ervaring, die bokkies en die voëllewe.
Ronelle S. - 1st July 2019
staying in Thesen Islands, Knysna
Sentrale ligging, veilig en baie mooi.
Adriaan O. - 30th June 2019
staying in Rexford, Knysna
Asemrowend, stil en rustig. Wat `n prag omgewing.
Suanne B. - 29th June 2019
staying in Knysna
Knysna stel nooit teleur nie.
Michelle B. - 27th June 2019
staying in Paradys, Knysna
Baie lekker gebly, baie dankie.
Elretha L. - 25th June 2019
staying in Knysna
Die skilderagtige dorp bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite vir 'n toeris, van bootvaarte op die lagune tot wandelinge in die inheemse woude. Daarby spog dit met 'n wye verskeidenheid restaurante wat by die voorstes in die land kan kers vashou. Dit is die ideale bestemming vir Kapenaars op soek na 'n vakansieplek waar hulle soos in hul eie stad deur natuurskoon omring word.
Mia V. - 25th June 2019
staying in Upper Old Place, Knysna
Dis ouer, middelklas gebied in Knysna. Meeste huise kyk na die suide. Pragtige uitsig oor die lagoon, maar koud in die winter.
John C. - 24th June 2019
staying in Knysna
Ons hou nooit vakansie in Knysna nie, maar breek gereeld vir kort tydjies daarheen. Mal oor die area.
Yolandi B. - 18th June 2019
staying in Knysna
Pragtige bestemming om te besoek.
Rika V. - 18th June 2019
staying in Costa Sarda, Knysna
Netjiese, veilige buurt en baie sentraal geleë.
Eddie V. - 5th June 2019
staying in Knysna
Baie van die aangrensende dorpe gehou, Wildernis, Sedgefield en Plettenberg bay - Knysna moet kyk na straatverkeer en instandhouding van strate, sommige van die verkeervloei-hindernisse op straat is te hoog vir lae profiel voertuie.
Riaan S. - 3rd June 2019
staying in Knysna SSB, Knysna
Ek kom weer.
Jurgens V. - 3rd June 2019
staying in Knysna
Knysna is 'n pragtige vakansiebestemming. Ongelukkig is dit maar 'n duur vakansieplek. Etes in die restaurante is van goeie gehalte en ons het redelik veilig gevoel in die tyd wat ons daar was. Parkeerplek is maar skaars in die dorp, selfs langs die strate wat baie smal is. Verder is dit 'n pragtige plek.
Maeder L. - 30th May 2019
staying in Lake Brenton, Knysna
Pragtig.
Marilyn H. - 26th May 2019
staying in Knysna SSB, Knysna
Meeste winkels en inkopiesentrums is binne stapafstand, lekker mense met 'n lekker atmosfeer!
Esmarelda S. - 23rd May 2019
staying in Knysna
Pragtige omgewing, baie om te sien en te doen.
Christine C. - 23rd May 2019
staying in Knysna
We regularly spend a few days a year in Knysna. It’s part of our holiday of choice.
Lindi M. - 21st May 2019
staying in Knysna
Not many dining options.
Cherise C. - 11th May 2019
staying in Rexford, Knysna
Veilige, rustige omgewing! Pragtige uitkyk oor die meer en die mooiste sonsondergange!
Eugene C. - 9th May 2019
staying in Knysna SSB, Knysna
Just a wonderful area to have a holiday, lots to do in and around Knysna.
Kobus V. - 6th May 2019
staying in Lake Brenton, Knysna
Carol W. - 6th May 2019
staying in Knysna
Love the place. It is one of the places left on our coast that really feels like you are on holiday.
Priscila R. - 5th May 2019
staying in Knysna
Beautiful! Beautiful! Beautiful! We certainly want to be back. It’s very relaxed out of peak season. Something we absolutely loved!
Spurgeon R. - 3rd May 2019
staying in Knysna
The wine farm signs are poorly posted and difficult to find.
Johannes C. - 29th April 2019
staying in Paradys, Knysna
Insanely beautiful.
Retha K. - 26th April 2019
staying in Thesen Islands, Knysna
If safety is your main concern then this is ideal. A lot of activities in the estate as well yoga, private beach, play park for kids, mini golf with a view and more. Was perfect for us with our 21 month old.
Barbara N. - 25th April 2019
staying in Knysna SSB, Knysna
My tyd in Knysna was beslis te gou oor en verby.
Sonia M. - 24th April 2019
staying in Thesen Islands, Knysna
Impeccable location and views.
Maria L. - 24th April 2019
staying in Knysna
Peaceful.
Casper L. - 20th April 2019
staying in Costa Sarda, Knysna
Mooi groen en lekker plek om in te bly.
Retief V. - 15th April 2019
staying in Paradys, Knysna
Baie om te sien.
Charney K. - 14th April 2019
staying in Lake Brenton, Knysna
Lelike rustige plekkie. 'n Plek waar jy kan asemhaal in die natuur.
Susan T. - 10th April 2019
staying in Costa Sarda, Knysna
Dis 'n baie rustige woonbuurt wat baie sentraal geleë is.
Marco S. - 8th April 2019
staying in Paradys, Knysna
Paradys is lekker sentraal geleë en 'n veilige omgewing.
Magda A. - 6th April 2019
staying in Knysna
Mooi plek.
Marion N. - 2nd April 2019
staying in Old Place, Knysna
Safe an secure environment.
Roslin M. - 1st April 2019
staying in Lake Brenton, Knysna
Definitely will go there again.
Danie S. - 26th March 2019
staying in Lake Brenton, Knysna
Baie mooi.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za