Verified Reviews
Knysna
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Knysna
Rated 4.7 out of 5 based on 809 reviews.
"Die Waterfront is 'n heerlike en pragtige fasiliteit. En Knysna 'n unieke en baie besondere dorp!"
"Knysna is an incredible holiday destination! There is so much to do and see in and around Knysna. You will have to go back! Definitely one of my favourite towns to visit."
"The establishment provides everything you need for a short stay in Knysna. Well-positioned, comfortable, well-priced, and clean and the service is good."
"Pragtige dorp. Genoeg winkels om 'n keuse te bied van waar om daaglikse benodighede te koop, maar ook restaurante vir alle prysklasse."
"Knysna is die ideale plek vir 'n romantiese wegbreek - die Waterfront is effens leeggeloop maar Thesen Island is pragtig en mens kan veilig tussen die winkeltjies ronddrentel. Daar is heelwat restaurante om van te kies en Freshline Fisheries het heerlike seekos (op pad Thesen Island toe) - niks fancy nie maar uitstekende waarde vir geld en heerlik voorberei. Tappas & Oyster in Thesen Island is ook 'n lekker kuierplek - sonder enige tierlantyntjies en fieterjasies. The Bell Pub is ook 'n moet - mens voel of jy in 'n klein Village in Engeland sit. Ille de Pain Bakery - lyk heerlik - ons het die plekkie ongelukkig eers ontdek na middagete maar van buite het dit na die ideale plek gelyk vir lekker etes."
"Merk agteruitgang op wat Knysna se dorpsgebied betref in vergelyking met wat ons gewoond was in die verlede."