Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Krakeelriver

4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Krakeelriver van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Krakeelriver besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Krakeelriver.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krakeelriver akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krakeel River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Krakeelriver Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Krakeelriver

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Oupa Daan is in die kusdorpie Nature's Valley op die Tuinroete geleë. Die dorpie is sowat 30 km oos vanaf Plettenbergbaai. Dié selfsorghuis kan as ’n geheel bespreek word of as 2 aparte eenhede. Dit bied slaapp...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stormsrivier, Tsitsikamma

Guest Lodge on the Edge bied gastekamers naby die Stormsrivierbrug in die Tsitsikamma-streek. Daar is 3 kamers wat apart of saam vir 'n groep bespreek kan word. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n e...

Vanaf
R4 290
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Nature's Valley, Stormsrivier

Van Hasselt word omring deur die Tsitsikamma-woud en is geleë in Nature's Valley, 'n kusdorpie op die Tuinroete. Die see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge resoneer mooi met die kalmte van hierdie bekoorli...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

268 Forest is 'n houthuisie in Nature's Valley, 'n bekoorlike seekant-dorpie op die Tuinroete omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Daar is slaapplek vir 6 mense. Dit is die ideale bestemming vir gesinne en gr...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

471 St George’s Avenue bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n vierslaapkamerhuis in die kusoord Nature's Valley. Nature's Valley is omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Die huis het slaapplek vir 8 ga...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nature's Valley, Wes-Kaap

The Thimble is 'n ruim selfsorgstrandhuis in Nature's Valley. Dis net 2 minute se stap vanaf die strand en 10 minute vanaf die lagoon en woude. The Thimble is een van die oorspronklike huise in dié vallei en is in ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nature's Valley, Stormsrivier

Sea Why is in Nature's Valley geleë, is stapafstand van die strand af en bied die ideale verblyf vir 'n paartjie wat op soek is na snoesige, bekostigbare selfsorgwegbreek in die natuur. Die verblyf bestaan uit 1 s...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Saffron Cottage Natures Valley is 'n selfsorg-houthuis langs Forest-rylaan in Nature's Valley. Dis net 10 minute vanaf die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede op die Tuinroete omring deur in...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Alliegeld Nature's Valley is 'n A-raam-kothuis met selfsorg-geriewe in Nature's Valley. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n unieke, gerieflike wegbreekplek naby die strand en ver verwyder van die stad se...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tsitsikamma, Baviaanskloof Ingang

Fairview Escape is op 'n vreedsame plaas in Misgund op Roete 62. Dié plaas bied 'n uitsig oor appelboorde en die pragtige landskap tussen die Kouga- en Tsitsikammaberge. Dié selfsorg gastehuis bied slaapplek in 3...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za