Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kriel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kriel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kriel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kriel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kriel Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kriel

Windpomp Accommodation is 'n huislike, landelike selfsorg-wegbreekplek in die hartjie van Kriel, Ga-Nala in Mpumalanga. Of jy 'n oornagreisiger is, op 'n sakereis is, of langer wil bly, Windpomp Accommodation nooi j...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kriel

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

Pa se Huis Guest House is naby Kriel, Kinross, Bethal, Louis Trichardt, Evander en Secunda geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers wat op soek is na verblyf naby die Kriel- of Malla-kragstasies. Dié gasteh...

Vanaf
R878
per nag, vir 2 mense
Hotel in Secunda, Mpumalanga

Hotel @ Secunda is in die Terra Nova Kantoorblok en is 'n unieke toevlugsoord vir sakereisigers én vakansiegangers. Die hotel is gerieflik geleë, net 'n paar kilometer buite Secunda, in die stil en rustige Terra N...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Secunda, Mpumalanga

The Willows Self-catering Apartments bied gemaklike verblyf in 20 selfsorgwoonstelle in The Willows-kompleks in Trichardt. Die woonstel-kompleks is 6,3 km vanaf Secunda-winkelsentrum. Gemaklike verblyf word in 12 2...

Vanaf
R955
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Secunda, Mpumalanga

The Yardt Guesthouse is 'n gastehuis in Trichardt. Die N17-hoogweg loop langs die dorp verby. The Yardt is gebou volgens outydse idees. Ons bied goeie gehalte, vriendelike diens en bekostigbare verblyf in ons rustig...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Secunda, Mpumalanga

Lavender Yard bied selfsorgverblyf en is in Trichardt geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en akkommodeer ook kontrakteurs. Ons bied verblyf in 5 slaapkamers, elkeen uniek...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Secunda, Mpumalanga

Dara @ Medi Lodge, 'n gastehuis in Trichardt. Die lodge is oorkant ide Highveld Medi Clinic Hospitaal. Verblyf by Dara @ Medi Lodge word in 10 kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, yskassie en...

Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noodrand, Mpumalanga

Inn Green @ The Lofts bied gerieflike selfsorgverblyf in Secunda. Dié selfsorgwoonstele is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 38 woonstelle, elk met 2 slaapkamers, 2 badkamers, ...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Secunda, Mpumalanga

Dara Guest House (Pty) Ltd bied luukse, bekostigbare verblyf vir sake- en vakansiereisigers in die weelderige buurt, Trichardt. Daar is 17 gastekamers wat elk uniek versier is en 'n dubbelbed, 'n koffiestasie, DStv...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noodrand, Mpumalanga

Colenso Lodge bied selfsorgverblyf in Secunda, Mpumalanga. Elke luukse selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer, 'n volledige badkamer, oopplan-sitkamer en kombuis, en DStv Hotelpakket. Die eenhede word 5 dae van die week...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]