Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kroonstad
3.4/5
volgens 153 resensies

Lees regte resensies van Kroonstad van 153 geverifieerde gaste.

Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kroonstad akkommodasie

Bladsy 4 - 40 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Rethabise Lodge & Spa bied gerieflike oornagverblyf in Italiaans-geïnspireerde argitektuur met 'n ontspannende atmo...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Oppihoek is baie sentraal geleë naby die skole en Kroon Hospitaal. Dit is minder as 1 km vanaf Checkers en 50 m van...

Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

La Cordier

Gastehuis in | Panorama, PanoramaKroonstad
Vanaf
R1 420
per nag, vir 4 mense

La Cordier bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Panoram...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

The Elizabeth Guest House bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gesofistik...

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)

Bloemhoek Cottage bied selfsorgverblyf in Kroonstad en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek...

Braaiplek
Veilige Parkering
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Miss Daisy is 'n knus kothuis op dieselfde perseel as 'n ander vakansie-eenheid wat apart verhuur word. Dit bied ge...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense

Riverside Plaas bied oornagverblyf op 'n plaas wat langs die oewer van die Vaalrivier geleë is en is sowat 8 km van...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Helena's Guesthouse is in die mooi en stil woonbuurt van Panorama in Kroonstad. Kroonstad is in 'n omgewing wat gek...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Daaglikse Skoonmaakdiens
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Protea Accommodation bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Kroonstad. Die oopplan-eenheid het lugversorging, 'n p...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Maak Jouself Tuis is 'n gastehuis in Kroonstad, die derde grootste dorp in die Vrystaat, slegs sowat 2 ure se ry va...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|...