Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
Bladsy 4 - 36 lekke plekke om te bly
Protea Accommodation bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Kroonstad. Die oopplan-eenheid het lugversorging, 'n p...
La Cordier bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Panoram...
Bloemhoek Cottage bied selfsorgverblyf in Kroonstad en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek...
Helena's Guesthouse is in die mooi en stil woonbuurt van Panorama in Kroonstad. Kroonstad is in 'n omgewing wat gek...
Maak Jouself Tuis is 'n gastehuis in Kroonstad, die derde grootste dorp in die Vrystaat, slegs sowat 2 ure se ry va...
Central Park bied gerieflike gastehuisverblyf in Wespark, Kroonstad. Hierdie gastehuis bied konferensiegeriewe en i...
Retief Guest Farm bied pragtige oornagverblyf op 'n plaas net buite die prentjiemooi dorp, Kroonstad, en is ideaal ...
Boskoppie Lion & Tiger Reserve is sowat 10 km vanaf Kroonstad. Dié reservaat word deur 'n familie besit en spog met...
Hermanus Cottage is in 'n veilige, omheinde wildkamp met 'n uitsig oor 'n dam op 'n plaas in die Vrystaat geleë. D...
Barn Guesthouse is tussen Kroonstad en Ventersburg, 40 km vanaf Hennenman en 30 km vanaf Kroonstad. Dié verblyf is ...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer