Geverifieerde Resensie
Kruger Tot Canyons
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger Tot Canyons bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1227 resensies.
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
At Rest Bushstay"Dit is asemrowende mooi natuur en die personeel van al die besighede is baie vriendelik en behulpsaam. Is werklik aangenaam om Hoedspruit te besoek."
Kruger tot Canyons, Kruger Tot Canyons
Little Carthage"As jy dit nog nie gesien het nie mis jy iets groots in die lewe! Dit is onbeskryflik mooi. Iets wat elke persoon moet gaan sien. "
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Leadwood Tree Safari Lodge"Die mooiste dorpie in die bosveld omring met wild en pragtige bome."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Baobab Tent Camp"Lekker bosveld met allerhande interessante bedrywighede in die omgewing."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Leadwood Tree Safari Lodge"Nice and friendly city. With lots of shops and restaurants. Easy travel to Kruger Park and Blyde Canyon."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Impala Bush Stay"Easy access to everything just up the street from stay."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Fairfarren"Relaxing environment where you can just relax or shop or even have a lovely spa treatment at Karuna Day Spa."
"Julle kan gerus iets doen aan al die slaggate, van die sy strate het meer gate as pad."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
11 Raptors Lodge"Up and coming tourist destination. Had dinner at the Hat & Creek and it was splendid!"
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Knob Thorn"Almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan kuier."
"Pragtige natuur. Baie om te sien. Moet net nou kop hou met al die padwerke daar. Ook naby Pelgrimsrus."
"Graskop is 'n wonderlike dorp om te verken en bied verskeie besienswaardighede. Dis beslis 'n besteming om te gaan sien i.e God's window en Graskop Lift. Die Waffle Hut is 'n versteekte juweel en bied die heerlikste wafels aan, vir seker 'n moet in die dorp."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Leadwood Tree Safari Lodge"Ek is gek oor Hoedspruit - rustige omgewing, mooi natuur, gawe mense en so kan ek aangaan. Hoedspruit sien my beslis weer. "
"The restaurants "Devine Me" and "Canimambo" had great service and made us feel very welcome. We could walk home safely after eating out for supper. The Jock Trail had breathtaking views and was a wonderful place to spend time."
"Die pad is bietjie sleg tussen Hazyview en die oord, maar die gemeenskap maak tans slaggate op eie koste reg."
Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons
Mona Cottage"The village is really looking super. The hotel offers a good meal as do the local restaurants. People are generally friendly and helpful. Only slight irritation is the local stall owners who can become rather demanding."
Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons
Mona Cottage"Had a good time. Not expensive to do the museums and tours. Graskop which is nearby was also a good addition."
Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons
Mona Cottage"Not quite what it was 15 years ago, but an effort is being made to bring it back to it's original glory."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Clivia Cottage"Een van die beste dorpe in SA vir 'n heerlike wegbreeknaweek."