Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.4 out of 5 based on 1111 reviews.
"Graskop is baie verwaarloos, maar die toeriste-eetplekkies is goed. Dit is ook die deurgang na die mooi God's Window en Burke's Luck kolkgate."
"Graskop as a town is quite neglected and run down, however, the warmth of the local trades-people made up for this. Graskop's location is great for exploring the beauty of the Panorama Route and it's an easy drive to Pilgrim's Rest and Sabie."
"With it bring post lockdown, we found the restuarants to be unstocked and the food was not very nice. The last evening we went to The Glass House for dinner and it was exceptional. Really enjoyed that. The site seeing and adventure was absolutely lovely and worth every cent paid."
"Naby aan die meeste dinge wat ons wou sien. Ook relatief naby aan van die hekke om Krugerwildtuin toe te gaan."
"Die heerlikste skaaptjops by Spar! Paaie na watervalle net buite dorp onbegaanbaar met sedanmotor. Groot jammerte."
"Dorp se strate is in 'n baie slegte toestand. Meer slaggate as straat."
"Daar is baie om te sien, maar van die plekke is baie sleg onderhou. Die omgewing is pragtig en die moeite werd om te verken."
"Baie netjiese deel van ons land met asemrowende uitsig. Die Gorge, God's Window en Bourkes Luck, wonders van SA. Paaie net plek plek baie swak toestand."
"Dit het die laaste 15 jaar báie agteruitgegaan. Ek kon geen winkel opspoor wat sy-produkte verkoop nie. Ek het gedroom van 'n sy-kussingsloop, maar is weer weg sonder een."