Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.4 out of 5 based on 1087 reviews.
"Graskop as a town is quite neglected and run down, however, the warmth of the local trades-people made up for this. Graskop's location is great for exploring the beauty of the Panorama Route and it's an easy drive to Pilgrim's Rest and Sabie."
"With it bring post lockdown, we found the restuarants to be unstocked and the food was not very nice. The last evening we went to The Glass House for dinner and it was exceptional. Really enjoyed that. The site seeing and adventure was absolutely lovely and worth every cent paid."
"Naby aan die meeste dinge wat ons wou sien. Ook relatief naby aan van die hekke om Krugerwildtuin toe te gaan."
"Die heerlikste skaaptjops by Spar! Paaie na watervalle net buite dorp onbegaanbaar met sedanmotor. Groot jammerte."
"Daar is baie om te sien, maar van die plekke is baie sleg onderhou. Die omgewing is pragtig en die moeite werd om te verken."
"Baie netjiese deel van ons land met asemrowende uitsig. Die Gorge, God's Window en Bourkes Luck, wonders van SA. Paaie net plek plek baie swak toestand."
"Dit het die laaste 15 jaar báie agteruitgegaan. Ek kon geen winkel opspoor wat sy-produkte verkoop nie. Ek het gedroom van 'n sy-kussingsloop, maar is weer weg sonder een."
"As jy bo by die Gorge Lift staan sal jy nooit kan glo hoe mooi dit daar onder is nie. Jy moet met die lift afgaan om daardie beeldskone tonele te gaan besigtig. Dit is die geld werd."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger To Canyons
Safari Bed & Breakfast"Die dag se besoek aan die Krugerpark en Sabie is beslis die moeite werd veral as jy oorslaap by Bubezi Gastehuis."
"Die omgewing is baie mooi en baie om te sien. Soos alle dorpe het die dorp self maar baie agteruitgegaan sedert ons daar weg is! Moet egter nie daarom wegbly nie, die omgewing is te mooi om te mis."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger To Canyons
Safari Bed & Breakfast"Ek dink die dorp as sulks is uitstekend geleë vir 'n reisiger na die Laeveld. Ek dink wel die paaienetwerk kort aandag, maar dit behoort nie 'n reisiger weg te hou nie. Twee groot winkelsentrums wat min of meer alles bied wat jy nodig sou hê indien jy iets by die huis vergeet het is beskikbaar, maar, dit gesê, kan die reisiger net so wel hier sy aankope kom doen sonder om met 'n oorlaaide voertuig die pad aan te durf. Ek moes 'n battery op my 4x4 vervang en het dit by Midas kon doen teen standaardtariewe met uitstekende diens."
"The places around Graskop to view makes it a good destination. To make Graskop your base to travel from is a letdown. The town closes at 17h00, with no entertainment or a place to eat except the guest houses or self-catering facilities. The roads to Graskop are appalling with lots of potholes that make travelling after dark dangerous."