Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6800 reviews.

Anerley, KwaZulu-Natal

Soleil South Coast

"Dit is rustig, skoon en het baie verskillende strande om van te kies."

Sodwana Bay, KwaZulu-Natal

Sodwana Bay Lodge House 45

"Sodwana is 'n wonderlike vakansie, ons gaan al vir die laaste 7 jaar, see is lekker warm, waarde vir geld."

Meer-en-See, KwaZulu-Natal

Huis Beulah

"Netjiese area, maar die strand en geriewe laat veel te wense oor."

Broadway, KwaZulu-Natal

The Studio on Balmoral

"Broadway is nice and quiet suburb. Close to all the restaurants and shops."

Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal

Black Rock Beach Cottage

"Daar moet dalk genoem word dat die klein kafee nie veel het nie en dat enige inkopies of petrol omtrent 30 km weg is"

Zimbali Estate, KwaZulu-Natal

1 Milkwood Drive

"Zimbali het soveel om te bied, hulle sekuriteit is uitstekend, daar is soveel swembaddens en aktiwiteite om van te kies, alles is skoon en netjies en in 'n goeie toestand. Besoek hulle gerus, daar is iets vir almal."

Winterton, KwaZulu-Natal

Drakensview Self Catering

"Ons sou graag meer wou weet oor die geskiedenis van die dorpie. "

Illovo Beach, KwaZulu-Natal

Seaspray Cabins

"Baie naby Amanzimtoti, ons gunsteling vakansieplek."

Shaka's Rock, KwaZulu-Natal

8 Villa Flamenco

"Plek wat ons definitief weer sal sien."

Margate North Beach, KwaZulu-Natal

Anguna Holiday Flats

"Dis 'n heerlike strand. Die omgewing is skoon en netjies. Daar is skoon geriewe asook 'n kiosk wat iets van alles bevat. "

Margate, KwaZulu-Natal

Fairhills Caravan Park and Camping Ground

"Die dorp is nice, maar die strand nie die kleiner strande is minder mense en beweeg ruimte."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

14 Kyalanga

"Vakansie gevoel 100%."

Warner Beach, KwaZulu-Natal

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Dit is skoon en nie te besig nie. Jy is steeds tussen mense maar daar is genoeg spasie. Niemand vertrap mekaar nie. Daar is toesig oor die hele strand en daar word mense na jou gestuur vir veiligheidsredes indien die see te rof is die dag om jou te waarsku in die minder besige dele."

Willard's Beach, KwaZulu-Natal

Perissa 64

"Helling direk na die see toe is baie steil maar 'n baie mooi strand."

Umtentweni, KwaZulu-Natal

Ambleside

"Baie lekker strande, skoon en nie 'n vertrapping van mense nie."

Margate, KwaZulu-Natal

The Homestead Margate

"Restaurante out dated en water was 'n probleem. Moes terugry Homestead toe om 'n toilet te gebruik."

Berea West, KwaZulu-Natal

Winston House

"Berea West its nice and quiet place. So refreshing."

Zimbali Estate, KwaZulu-Natal

13 Yellow Wood

"Great place for families. Facilities cater to all ages. The heated pool at Valley of the Pools is gold."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 74

"Uvongo het al die winkels en eetplekke wat benodig word op 'n vakansie."

Sodwana Bay, KwaZulu-Natal

Flat Cat

"Selfoon en internet ontvangs is baie beperk op sekere plekke alhoewel die toring naby is. "

Winklespruit, KwaZulu-Natal

Eden Sands 92

"Netjiese, skoon plek met pragtige strand, ons sal beslis weer soontoe gaan."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

D3 Sea Lodge

"Skoonste plek in die land!"

Shaka's Rock, KwaZulu-Natal

8 Villa Flamenco

"Beautiful, friendly place."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Chartwell Guest House

"Breathtaking. Safe. Clean. Friendly. Memorable."

Umtentweni, KwaZulu-Natal

Laudin's View

"Umtentweni is 'n pragtige omgewing binne ry afstand van strande ens. Ongelukkig is die paaie in 'n baie swak toestand."

Trafalgar, KwaZulu-Natal

Roux Holiday Home

"Pragtig en wonderlik! Baie stiller as ander nabye liggings."

Doonside, KwaZulu-Natal

Afsaal Vakansie Woonstel

"Gerieflik naby see en inkopiesentrums."

Page
Page 157 - Showing 4681 to 4710
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers