Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6696 reviews.
"Mooi dorp. Vriendelike mense. Mooi strande. Gaan kuier gerus daar. Sien die bote as hulle in kom na 'n dag se visvang."
Champagne Valley, KwaZulu-Natal
Berghaven Cottages"Nie net die uitsig op die omgewing en berge nie, maar ook talle voëlspesies en besoekpunte soos koffie winkels, eetplekke en ander vermaak, maak 'n besoek aan die Drakensberg meer as die moeite werd. Die teerpaaie is aanvaarbaar hoewel daar redelik baie slaggate voorkom."
"Daar is baie potensiaal om dit 'n gesogte akkommodasie bestemming te maak vanweë die sentrale ligging, maar die paaie het dringende aandag nodig. "
"Klein dorpie. Baie mooi net 20 km van die Drakensberg. Daar is soveel om te doen en was baie gelukkig met my besluit om daar te gaan afpak vir 'n naweek. "
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Beach Wood Cottages"Dit is 'n baie lekker strand en sal enige iemand aanbeveel om 'n plekkie naby St Michaels te kry. Is 'n baie skoon omgewing en het dit baie geniet om St Michaels te besoek."
Champagne Valley, KwaZulu-Natal
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Ongelooflike natuurskoon."
"Apart from the Eskom loadshedding which is beyond anyones control, it was sad to see that the water is of questionable quality and risky for human consumption. If I recall, it's a problem that the South Coast has been plagued with for a number of years and Ugu municipality don't seem to be able to resolve the issue. "
"Port Shepstone is altyd groen, dit bring rustigheid mee. Baie mooi strande en natuurskoon. Port Shepstone is 'n plek om te gaan siel skoonmaak."
"Alles wat nodig is, is baie naby. Winkels, lekker strande om van te kies en te keur."
Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
isiKhoma-Khoma"Tried to find some sort of retail/commercial centre, but couldn't find anything. Ended up driving to Howick/Maryvale to buy a few things and some takeaways. "
"Die dorp is skoon en winkels is lekker om deur te loop. Kon alles kry en vind wat ons gesoek het."