Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6696 resensies.

Umgeni Park, KwaZulu-Natal

Collards B&B

"Some construction nearby but fairly central."

Anerley, KwaZulu-Natal

9 on Riverview

"Clean. Private. Sophisticated. Laid back. Beautiful, absolutely beautiful. Friendly. Gorgeous. Safe. "

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Shonalanga Lodge

"St Lucia bly 'n pragtige dorpie, baie skoon en ek hou van die deursoek van die voertuie by al die belangrike plekke!"

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Laid Back Holiday Flat

"Munisipaliteit was vinnig om die strande skoon te hou na nuwejaarsdag vieringe. Het veilig gevoel en alles was binne loopafstand."

Howick, KwaZulu-Natal

Biggy Best Cottages

"The Midlands Meander is wonderful, and there's a lot to see and do in the region around Howick. "

Botha's Hill, KwaZulu-Natal

Phezulu Safari Park

"Ons het spesifiek verblyf in daardie area gesoek, weens ons belangstelling in perde."

Zimbali Estate, KwaZulu-Natal

13 Yellow Wood

"Ongelooflike fasiliteite met baie vriendelike personeel. Reuse skip wat uiters professioneel gestuur word."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Saints View Resort Unit 22

"Geen probleme en goeie ligging."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Baie gerieflik geleë en mooi skoon dorpie. Sal weer terug gaan."

Botha's Hill, KwaZulu-Natal

Lindisfarne B&B

"Baie lekker rustige omgewing. Net bietjie ver van hoofpad."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

41 Licorna

"Sal beslis weer gaan. Het 'n eenheid in Umhalanga Sands gaan koop."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Dunn's Haven

"Ons het netjiese verblyf gekry met ons besoek wat waarde vir geld is en besoek die dorpie weer Des 2019, klaar bespreek."

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Turtle Bay Lodge

"Die besienswaardighede se tariewe is uitsonderlike hoog en onbetaalbaar veral as jy 'n groot gesin is. "

Himeville, KwaZulu-Natal

Dunford's Loft

"Fantastiese, klein rustige dorpie."

Howick, KwaZulu-Natal

Nutmeg Guesthouse

"The waterfall experience was better than what it sounded like on the internet reviews, and the Mandela capture site is awesome. The biggest problem in Howick is the potholes. "

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Queen Elizabeth 3

"Verkies Manaba se strand bo Margate. Ook lekker naby aan Uvongo strand."

St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

La Carona 3

"Die hoogseisoen in Desember is nie die ideale tyd om te gaan as jy stilte soek nie. Die swemstrand was oorval deur mense op tweede Kersdag en hulle het die plek bemors. Die verkeer aan die Suidkus is ook baie besig in Desember en mens kan skaars winkels toe gaan."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Strandloper 3

"Baie lekker dorpie, maar sal in die toekoms voorsorg moet tref tot nuwejaarsdag. Meeste restaurante en eetplekke was toe, die verkeer was chaos met absoluut geen verkeersbeamptes of verkeer regulering nie."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Camp Jonathan

"Beste see vakansieplek in SA."

Margate North Beach, KwaZulu-Natal

Anguna Holiday Flats

"Die eetplekke is nie great nie."

Doonside, KwaZulu-Natal

Driftsands 36

"Rustige strand wat nie te veel mense het nie. Dit is die ideale plek om te ontspan."

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"As Rino Club kaart houers, het ons verkies om Cape Vidal toe te gaan."

Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

The Beachfront Unit 2

"Geen wegneemeetplekke na 1800. Bottelstore maak teen 17:30 toe. Kwaliteit restaurante bestaan nie."

Eshowe, KwaZulu-Natal

Mpushini Falls Resort

"Eshowe is 'n baie mooi plek en jy sal definitief jou rus daar kry."

Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Berghaven Cottages

"Wonderlike ervaring met baie om te doen en te besigtig. Sal graag weer wil gaan!"

Pongolapoortdam, KwaZulu-Natal

Nkonkoni Fishing Camp

"Beslis 'n vakansiebestemming!"

Blad
Blad 159 - Wys 4741 tot 4770
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang