Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kya Sand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kya Sand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kya Sand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kya Sand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kya Sand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kya Sand

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

A Rose Garden is 'n selfsorgwoonstel in Randburg in 'n rustige omgewing tussen pragtige roosbosse. A Rose Garden is net 12 km vanaf Lanseria Lughawe en 4 km vanaf Monte Casino, Fourways Mall en die Coca Cola Dome. ...

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Noordhang

Amberhall Guesthouse is in die Johannesburg se Noordelike Voorstede geleë en bied gerieflike verblyf in ’n smaakvol versierde gastehuis wat ontwerp is om aan die behoeftes van sakereisigers en vakansiegangers te ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Randburg, Gauteng

Blue Crane Lodge, in Bellairsstraat 98A, North Riding, met rustige tuine en volop voëllewe is ideaal geskik vir sakereisigers en toeriste. dis in 'n veilige meenthuiskompleks, 'n gevestigde oase in die middel van '...

Vanaf
R546
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Cosmo Inn is 'n bekostigbare gastehuis in Cosmo City in Johannesburg. Die gastehuis is gerieflik geleë, naby Cosmo Mall, Monte Casino, Lion's Park, die Coca Cola Dome en Lanseria Internasionale Lughawe. Verblyf wo...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Prestigious Apartments bied 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en gesogte buurt in Johannesburg-Noord. Dit is gerieflik ingerig vir sakereisigers and vakansiegangers. Die eienaar woon in die hoofhuis en is beskikbaar...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Rhenosterspruit

Offgrid Eco Farm is net 8 km van Lanseria Lughawe en Fourways se vele winkels en restaurante af en bied rustige verblyf op 'n plaas. Offgrid Eco Farm beskik oor nuwe en suite-kamers wat elkeen 'n koningingrootte-be...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
B&B in Sonnedal, Johannesburg

North Haven Country Estate is 'n rustige bosveldwegbreek tussen inheemse bome, maar tog gerieflik naby die gejaag en geraas van die stad. North Haven het asemrowende uitsigte wat tot by die Magalies Koppies strek en...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Noordhang

Corgi Guest House bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en het 24 uur-sekuriteit. Verblyf word in 5 gastekamers ge...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Klip-Els Guest Lodge is in Northriding, 'n stil voorstad van Randburg in Johannesburg geleë. Rustigheid heers op dié eiendom van 3 hektaar waar vriende, paartjies en gesinne kan ontspan terwyl hulle naby verskeie ...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Peaceful Valley Bordering the City is 'n ruim tuiste in 'n welige vallei in Northriding, Johannesburg. Dit is net 3 blokke vanaf Northgate Shopping Mall en die Ticketpro Dome. Monte Casino is sowat 7 km van ons af e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kya Sand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za