Geverifieerde Resensie
L'Agulhas
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in L'Agulhas bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 41 resensies.
"Was nog altyd my gunstelingplek by die see, Struisbaai en L'Agulhus. Die see se kleur verander aanhoudend deur die dag en die strande en dorpies is baie skoon. Mense baie vriendelik."
"L'Agulhas and Struisbaai. The best place to visit in South Africa!"
"Vriendelike inwoners, heerlike kos en 'n paar winkels met unieke voorraad. Pak jou drafskoene of fietse in. Pragtige kuslyn wat kan benut word vir stap, draf of fietsry."
"Ons eerste besoek hier en met geen vooropgestelde verwagtings. Vir ons was aangenaam."