Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Ladismith

4.2 / 5  
volgens 75 resensies
Lees regte resensies van Ladismith van 75 geverifieerde gaste.
Indien jy Ladismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ladismith.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladismith akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladismith Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ladismith Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ladismith

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Towerkraaltjie is tussen die voorheuwels van Towerkop in die Dwarsriviervallei naby Ladismith geleë. Towerkraaltjie bied kalmte en pragtige uitsigte van die Klein Swartberg vanaf die Towerkraaltjie Karavaanpark. D...

Vanaf
R920
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Annie se Kothuis bied gemaklike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in die lieflike Dwarsriviervallei, 12 km vanaf Ladismith in die Klein-Karoo. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n groep of 'n gesin van 4. Die ...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die plaas het 3 selfsorgeenhede en 5 kampplekke en daar is plek vir 1 - 20 gaste. Die kampplekke is tussen die wingerde en aa...

10% af Aanbod!
VanafR790
R711
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Koedoeskloof Guesthouse is 9 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap langs Roete 62 geleë. Dit is 'n stukkie paradys wat tussen die majestueuse Swartberge lê en uitkyk op die toweragtige Towerkop-bergpiek. Die instan...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Vyver's Rus is op 'n privaat plaas sowat 10 km buite Ladismith aan die voet van die Klein-Swartberge in die Klein-Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 bekoorlike selfsorgkothuise. Hierdie kothuise het uitsigte oor...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Ladismith

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-plaaskothuis op 'n bewarea van 105 hektaar sowat 16 km vanaf Ladismith. Die eiendom het 'n prentjiemooi uitsig oor die golwende heuwels van die Karoo en o...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

A Touch of Plaas is op 'n pragtige olyfplaas in Ladismith in die Klein Karoo. Die dorpie is geskuil onder die Towerkopberg en die bekende Roete 62, en bied groen heuwels, valleie en wingerde. Dié ongekunstelde pl...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR250
R188
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Seweweekspoort, Great Karoo

Op-die-Plaas Kamp is op 'n pragtige werkende plaas, Sandrivier, geleë. Dit is omring deur die Klein Swartberg aan die een kant en die Elandsberg aan die ander kant. Ons plaas is sowat 8 km vanaf die pragtige welbek...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seweweekspoort, Great Karoo

Seweweekspoort Akkommodasie is amper direk oorkant die afdraai na Amalienstein geleë, 'n pad wat na die Klein Swartberg na Seweweekspoort lei. Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise. Dié kothuise kan tussen...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seweweekspoort, Great Karoo

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation is in die hartjie van die Karoo, 65 km vanaf Laingsburg, geleë en is maklik toeganklik van die N1 en R62 af. Zandrivier is by die Wes-Kaap se hoogste piek en lieflikste p...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Rugsakreisigerslosies in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Zoasis Accommodation bied slaapsaal-verblyf in Zoar, een van die oudste nedersettings in die Klein-Karoo en een van twee sendingstasies in die omgewing. Die verblyf is ideaal geleë vir gaste wat die buitelug geniet...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Algerynskraal Guesthouse bied verblyf en is op 'n privaat plaas 20 km vanaf Ladismith. Die gastehuis is die ideale basis om die verskeie besienswaardighede op die R62 te verken. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers w...

Vanaf
R1 615
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Klein Karoo Valley Guest Cottage bied gaste 'n lieflike kothuis in die klein vallei van Opzoek wat omring is deur die Swartberge in die hartjie van die Klein Karoo en 25 km vanaf Calitzdorp langs Roete 62. Die kot...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

The Place lê aan die einde van 'n privaat straat in 'n pragtige, afgesonderde vallei in die ongerepte Klein-Karoo, tussen Ladismith en Riversdal. Verblyf word in 2 selfsorgkothuise aangebied en albei is heeltemal...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Sangwe is in die Touwsberg Privaat Natuur- en Wildreservaat tussen Barrydale en Ladismith op die R62 geleë. Dit is sowat 3 uur buite Kaapstad. Die akkommodasie is ideaal vir 'n gesin wat wil wegbreek uit die stad s...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Ladismith akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za