Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Ladismith

4.2 / 5  
volgens 85 resensies
Lees regte resensies van Ladismith van 85 geverifieerde gaste.
Indien jy Ladismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ladismith.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladismith akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladismith Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ladismith Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ladismith

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oewers van die Buffelsrivier. Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat elk 'n kombuisie, slaapare...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Onder die Milkibar is op 'n rustige plaas net 4 km buite Vanwyksdorp geleë. Dis aan die voet van die Rooiberge, langs die Grootrivier, en dit word omring deur doringbome. Die gasteplaas bied 2 rustieke kothuise, ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Boplaas Cottages is in die afgeleë Gamkaskloof, wat soms Die Hel genoem word. Verblyf is beskikbaar in 2 'Kloovers'-kothuise wat versigtig opgeknap is om hul bekoring en egtheid te behou. Vaal Johannes is ’n ee...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Jakkalskloof Camping bied kampeerplekke op 'n plaas in die Klein-Karoo tussen Ladismith en Riversdal, minder as 1,5 km vanaf Vanwyksdorp. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kampeerplek ver van die st...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Kaap Karoo

Die Poort Privaat Natuurreservaat is 'n ideale wegbreekplek wat 1250 hektaar groot is en al die rustigheid bied wat jy nodig het in 'n berg- en rivier-ryke omgewing. Die reservaat grens aan die Swartberg Bewarea en ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Kaap Karoo

Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n vreedsame plaas 15 tot 20 km buite Calitzdorp geleë is. Dié plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamer...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Wagendrift Lodge is in die hartjie van die Karoo langs die Buffelsrivier geleë en is perfek vir 'n gesinswegbreek. Dié lodge is in 'n tuin met 'n klomp voëls en bied verblyf in Stone Lodge Kamers of Kothuise wat...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, lê Wolverfontein Karoo Cottages. Hierdie plaas naby aan Roete 62 is in 1890 gestig. Dié volstruispaleis is tydens die piek van die volstruisveerbe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Matjiesvlei Guest Farm is 'n móét om te besoek in die Klein-Karoo. Gaste kan die stil en rustige natuurskoon van die vallei in die voorheuwels van die Swartberge tussen Calitzdorp en Ladismith geniet. Die area het...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanwyksdorp, Kaap Karoo

Watermill Farm Cottages bied verblyf in selfsorg-kothuise op 'n rustige plaas wat uitkyk op die Rooiberge en die bewarea. Dié plaas is 3 km vanaf die Klein-Karoodorpie, Vanwyksdorp langs die R62. Watermill Farm h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Ladismith akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]