Resensies van Lady Grey

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lady Grey bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.25 uit 5 gekry volgens 51 resensies.
Willie F. - 30th October 2019
staying in Lady Grey
Joubertpas beslis die moeite werd om te ry.
Yolanda B. - 25th September 2019
staying in Lady Grey
Ons het 4x4 roetes in die omgewing kom ry. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.
Dick V. - 9th September 2019
staying in Lady Grey
Baie mooi omgewing met vele "off road" en 4x4-roetes.
Karin S. - 13th August 2019
staying in Lady Grey
Moeilike vraag om te beantwoord. Ek sal nie oorweeg om in die dorp oor te slaap nie. Baie bedelaars wat op jou toesak as jy by 'n winkeltjie stop. Die dorpie self het geen aantrekkingskrag nie - die omgewing wel as stilte, afgesonderdheid, natuurskoon jou ding is.
Paul E. - 29th July 2019
staying in Lady Grey
Pragtige omgewing met baie mooi plekke om te besoek.
Hennie S. - 16th June 2019
staying in Lady Grey
Pragtig, mooi en skoon dorp!
John Bruce A. - 11th May 2019
staying in Lady Grey
An attractive village in a beautiful mountain setting.
Delina M. - 4th May 2019
staying in Lady Grey
Goeie beginpunt om die Oos-Kaapse grondpaaie aan te durf.
Theo J. - 22nd April 2019
staying in Lady Grey
Pragtige omgewing met mooi natuurskoon.
Hannes V. - 13th April 2019
staying in Lady Grey
'n Mooi skoon dorpie teen die berge.
Jill M. - 13th March 2019
staying in Lady Grey
We were not able to explore Lady Grey.
Annelise K. - 5th February 2019
staying in Lady Grey
Dis 'n baie klein dorpie, maar in 'n pragtige omgewing.
Marietjie P. - 22nd January 2019
staying in Lady Grey
Pragtig.
James A. - 9th January 2019
staying in Lady Grey
Lovely old town.
Johan D. - 6th December 2018
staying in Lady Grey
Jammer van die vervalle geboue in Lady Grey.
Andre G. - 15th October 2018
staying in Lady Grey
Sal baie graag weer Lady Grey besoek met meer tyd tot my beskikking!
Msutukazi M. - 27th August 2018
staying in Lady Grey
Small. Beautiful and friendly town.
Wouter S. - 16th July 2018
staying in Lady Grey
Baie mooi dorpie.
Frans D. - 18th June 2018
staying in Lady Grey
Klein plekkie, baie mooi en ons het die dorp en die gemeenskap en die hele ervaring regtig geniet!
Chrismè V. - 2nd May 2018
staying in Lady Grey
Was omtrent 10 jaar terug in Lady Grey. Sedertdien het dorpie baie agteruit gegaan. Lyk baie verwaarloos. Maar as basis om omgewing te verken is dit ideaal. Joubertspas was in baie slegte toestand!
Annalie H. - 1st May 2018
staying in Lady Grey
Mooi dorpie in pragtige omgewing.
Cornelia B. - 10th April 2018
staying in Lady Grey
Lady Grey is ‘n pragtige dorpie.
Enid D. - 17th March 2018
staying in Lady Grey
Pragtige omgewing, en naby verskeie passe.
Mm D. - 9th January 2018
staying in Lady Grey
Die dorp is 'n klein juweel en die inwoners is vriendelik en behulpsaam. Die dorp kan meer bemark word.
Anita Leonie S. - 4th January 2018
staying in Lady Grey
Beslis 'n moet vir diegene wat natuurskoon, berge en die platteland waardeer.
Esme E. - 14th November 2017
staying in Lady Grey
Baie geluk aan die munisipaliteit van Lady Grey, die dorp is so skoon, ons het nie 'n enkele papier gesien in die strate of die sypaadjies nie. Die strate is lekker breed. Die mense baie vriendelik en daar is 'n rustige atmosfeer.
Christo B. - 3rd October 2017
staying in Lady Grey
Baie lekker rustige klein dorpie.
Denise G. - 25th September 2017
staying in Lady Grey
Baie rustige en karaktervolle ou dorpie. Alle inwoners baie vriendelik.
Elize F. - 19th September 2017
staying in Lady Grey
The people of Lady Grey are just amazing. They go out of their way to assist you and are super friendly.
Renette D. - 17th July 2017
staying in Lady Grey
Lekker as jy net wil oorslaap op pad na die Oos-Kaap.
Ockert L. - 10th July 2017
staying in Lady Grey
Lady Grey is 'n pragtige dorpie met baie karakter. Dis baie stil en rustig en die berge wat dit omring verseker 'n mooi uitsig van alle kante af.
Johann A. - 22nd March 2017
staying in Lady Grey
Onbeskryflik.
Sonja V. - 12th January 2017
staying in Lady Grey
Pragtige dorpie!
Cobus V. - 5th January 2017
staying in Lady Grey
Interessant in 'n mooi omgewing.
Odette O. - 2nd November 2016
staying in Lady Grey
Die dorp is skoon en baie vriendelik
Les T. - 27th October 2016
staying in Lady Grey
Lady Grey is a beautiful little town, we stayed on the farm.
Even B. - 21st September 2016
staying in Lady Grey
Juweel vir die natuurentoesias.
Neels R. - 14th June 2016
staying in Lady Grey
Baie te leer en sien. Baie geskiedenis en interessante geboue. Gawe mense.
Carel J J. - 6th June 2016
staying in Lady Grey
Gasvrye mense en plat op die aarde.
Francois B. - 29th May 2016
staying in Lady Grey
Rustige plattelandse dorpie. Ons kon lekker rondstap.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za